Afrikaans
Afrikaans se eerste skerpskertsvrou – Dowwe Dolla is nie dof nie!

Afrikaans se eerste skerpskertsvrou – Dowwe Dolla is nie dof nie!

Dowwe Dolla looi (on)heilige koeie en bulle nou al 25 jaar lank met haar suggestiewe suigstokkie. Haar skepper, die aktrise Margit Meyer-Rödenbeck, skuil dalk agter ʼn alter-ego se naïwiteit in satire,  maar haar skepper, Margit Meyer-Rödenbeck, doen dit met ʼn doelgerigte fokus, het Christiaan J de Swardt vasgestel. Weg met die dwepers,…

Lees meer
Riaan Cruywagen IS nuus!- en snaaks

Riaan Cruywagen IS nuus! (- en snaaks…)

Lees ‘n mens van die jaarlikse ATKV-Mediaveertjies* – ‘n hoogtepunt op die mediakalender – wat op 11 Mei in die Katy’s Palace Bar plaasvind, dink ‘n mens onwillekeurig aan een van die heel grotes in die bedryf, die uitsaailegende Riaan Cruywagen. Die uitsaaiveteraan Riaan Cruywagen het twee kante: die diplomatieke nuusdraer…

Lees meer
June van Merch – een van ons land se heel bestes

June van Merch – een van ons land se heel bestes

“June klim in ʼn karakter se skoene, sy word daardie karakter en dan kan jy nie vir beter vra nie. Sy gee regtig haar alles en is ʼn wonderlike spanspeler.” Sally Campher, vervaardiger van Raaiselkind Sy glip soomloos van die een interessante karakter na die ander, heel gemaklik in daardie karakter…

Lees meer
Marlene le Roux ‘n Lewe na polio

Marlene le Roux: ‘n Lewe na polio

Is daar ’n lewe na polio? Belinda Jackson (die Burger) gesels op  wêreld poliodag met ’n bekende figuur in Kaapse teaterkringe en ’n polio-oorwinnaar, dr. Marlene le Roux, uitvoerende hoof van Kunstekaap, oor haar polio-reis van geboorte af. Sy is ook ‘n Beskermvrou vir Afrikaans. Hierdie artikel het oorspronklik op Vrydag, 20 Oktober…

Lees meer