Afrikaans-eerste-adisionele-taal

CURAParent-Matriekklaskamer

Die Afrikaans.com-matriekklaskamer bied in samewerking met CURAParent en Dr. Cecilia Klopper, ‘n kundige op die vakgebied Afrikaans, bruikbare hulpmiddels vir graad 10 tot 12 leerders. Hierdie PowerPoints het bykomende klank vir verduideliking. Dit kan ook na goeddenke in die klaskamer gebruik word. Kopiereg behoort egter aan Afrikaans.com.

Gebruik van hierdie aanbiedings:

Die PowerPoint-aanbiedings kan as ‘n Google Doc oopgemaak word deur op die voorblad van elkeen te klik. Die klank wat elke aanbieding vergesel, sal egter slegs speel indien die aanbieding afgelaai word. Om die aanbieding af te laai, maak eers die aanbieding oop deur op die voorblad te klik, klik dan op ‘’file’’ en daarna ‘’download’’. Hierna sal die Powerpoint op jou rekenaar aflaai. Vir die klank om te speel, klik op die megafoonprentjie op elke skyfie.

Digterlike Aspekte
Meervoude
Homofone & Homonieme
Direkte en Indirekte Rede (EAT)
Lydende Vorm (Eerste Addisionele Taal)
Betreklike voornaamwoorde afrikaans eerste addisionele taal
Woordorde STOMPI
Prosa-ontleding EAT
Bywoorde EAT
Voornaamwoorde Afrikaans EAT
Spraakklanke EAT
Morfologie Woordleer
Spelling EAT
Hoe om opsommings te doen EAT
Leestekens EAT
Skryftekens Afrikaans EAT
Deelwoorde EAT
Mondeling en lees EAT
Woordeskat-uitbreiding - Rekenaarterme HT & EAT
Woordeskat-uitbreiding - Persoonsname EAT