2-tot-4-jaar-weekplanne

Oasis Club Learning  is baanbrekers en spesialiste wanneer dit by vroeëkinderontwikkeling (VKO) kom. Hulle fokus is op die onderrig van kinders, vanaf voorskool tot aan die einde van die grondslagfase. Afrikaans.com het met hulle hande geneem om ‘n volledige 40 week lange kleuterkurrikulum vir peuters 2 tot 4 jaar, sowel as graad pre-R en R gratis beskikbaar te stel. Die ontwikkelaars is Yolandi van den Heever en Sophie Breytenbach.

Oasis Club se benadering glo in leer deur beweging en die konkrete benadering tot moeilike en nuwe konsepte. Kinders ontwikkel elkeen teen ‘n unieke pas en het elkeen hulle eie uitdagings. Met hierdie materiaal wil ons jou graag bemagtig om jou eie kind (of jou klas) hierin by te staan.  Alhoewel hierdie materiaal gratis beskikbaar gestel word, bied Oasis ook ‘n verskeidenheid betaalde materiaal en kursusse. Besoek gerus hul webtuiste.

Voor jy begin – gebruik van die materiaal.

Onderwysershandleiding – beplande 40 temas vir die jaar. Klik hier.

Lys van voorgestelde materiaal en  benodighede (hiervoor het ons sover moontlik items wat alledaags beskikbaar is probeer kies). Klik hier

Video’s oor die dagprogram – hierdie reeks deur die Afrikaanse Onderwysnetwerk verduidelik die nut en oordrag van verskillende elemente binne die dagprogram. Klik hier.

Indien jy onseker is oor hoe om die inhoud af te laai, klik hier. 

Kwartaal 1 – volledige gratis weekplanne met werkboek (aflaaibaar) – Peuters 2 tot 4 jaar
Week 1: Ek en die skool
Week 2: My Lyfie
Week 3: My sintuie
Week 4: Ek leef gesond
Week 5: Dis my familie
Week 6: Hier bly ek
Week 7: Die mense wat my help
Week 8: Mense wat kunstenaars is
Week 9: Sport
Week 10: Beroepe
Werksboek 1
Kwartaal 2 – volledige gratis weekplanne met werkboek (aflaaibaar) – Peuters 2 tot 4 jaar
Week 11: My kultuur
Week 12: So beweeg ons op paaie en spore
Week 13: So beweeg ons in die lug
Week 14: So beweeg ons op water
Week 15: Alles wat winkels verkoop
Week 16: So word geboue gebou
Week 17: Klaargemaakte kos
Week 18: Diere op die plaas
Week 19: Suiwel en suiwel produkte
Week 20: Diere om te troetel
Werksboek 2
Kwartaal 3 – volledige gratis weekplanne met werkboek (aflaaibaar) – Peuters 2 tot 4 jaar
Week 21: Wilde diere in die veld
Week 22: Wilde diere in die woud
Week 23: Diere in die see
Week 24: Woestyndiere
Week 25: Skurwe reptiele
Week 26: Oeroue dinosourusse
Week 27: Allerhande Voels
Week 28: Tuis op land en in water
Week 29: Inskete wat ons help
Week 30: Insekte wat ons pla
Werksboek 3
Kwartaal 4 – volledige gratis weekplanne met werkboek (aflaaibaar) – Peuters 2 tot 4 jaar
Week 31: Spinnekoppe
Week 32: Wurms
Week 33: Van druppels tot damme
Week 34: Plante vir die mooi
Week 35: Plante om te eet
Week 36: Bome is belangrik
Week 37: Dag en nag
Week 38: Die siesoene
Week 39: Paasfees
Week 40: Kersfees
Werksboekie