Lami-Leer-1

Op “Lami Leer en Speel Video’s” ontmoet ons kinders op hul vlak. Die lesse is saamgestel om kreatiwiteit en nuuskierigheid aan te moedig. Op hierdie jong ouderdom is jou kind op ‘n avontuur om die wêreld te verken. Hul leer deur spontaan te wees en hul is bereid om foute te maak. Dit is ons rol as ouers om hul aan te moedig en inisiatief te verwelkom. Op hierdie manier kweek ons op die ou end volwassenes met ‘n liefde vir die lewe.

Hierdie video’s word met vergunning van Lami Leer op Afrikaans.com gehuisves. Onthou om in te teken op Lami Leer se Youtube-kanaal. Jy kan ook vir Lami volg op Facebook. Om die projek finansieel te ondersteun en verdere video’s te verseker, klik hier. Jy kan ook ’n handgemaakte Lami-poppie koop. Kontak vir Vanessa vir bestellings by 076 924 2561.

Vorms

Lami ry in die vormtrein. Watter vorm gaan ons kry? Vierkant, sirkel, driehoek, reghoek en hart.

Vorms vir kleuters – Lami leer en speel video’s

Vorms in Afrikaans / Teddiebere

Vorms vir kleuters – Kom leer saam met die diere die verskillende vorms se name

Kleure

Kleure vir kleuters – Kleure – Lami leer en speel video’s

Kleure vir kleuters – Eksperiment / Speletjies/ Lami leer en speel video’s

Kleure vir kleuters – Ridders en Prinsesse / Kasteel / kleure / Lami

Kleure in Afrikaans – Liedjie vir kinders / Vissies – Leer van kleure saam met die vissies in die see!

Insekte vir kinders – Ons leer van kleure en insekte met ‘n liedjie, pragtige prente en video’s.

Alfabet

Alfabetliedjie

Ons leer van die letter T – woorde en klanke

Die beste alfabet vir kinders – 23 tradisionele en nuwe kinderliedjies en rympies in alfabetiese volgorde met fonetiese klanke.

Ons leer van die letter P – woorde en klanke – Kom leer en speel saam met Lami.

R-woorde en klanke – Lekker liedjies en rympies vir jong kinders! Ons oefen die R-klank en leer watter woorde met R begin.

K-woorde in Afrikaans – Ons leer van die letter K deur die fonetiese klanke met behulp van ‘n liedjie te oefen.

Plaasdiere vir kleuters – name, klanke, prente, speelgoed en video’s van plaasdiere!

Seediere vir kleuters – Lami het baie pret terwyl ons leer van 18 verskillende soorte seediere!

Die beste alfabet vir kleuters – 21 tradisionele kinderliedjies en rypies in alfabetiese volgorde met fonetiese klanke.

Alfabetdiere in Afrikaans – Klanke / Opvoedkundig vir kleuters

Diere

Wilde diere vir kleuters

Alfabetdiere in Afrikaans – Klanke / Opvoedkundig vir kleuters

Oom McDonald in Afrikaans / Plaasdiere se geluide vir kleuters

Plaasdiere (12 maande en ouer)

Insekte vir kinders

Babas en peuters (12 maande en ouer)

Eerste 100 woorde vir kleuters

Afrikaanse liedjies vir kinders

Die Dinosourus-liedjie – Leer van dinosourusse met ‘n lekker rap-liedjie!

Spinnie spinnekop

Alfabetliedjie

Bak en brou

Piesangbrood muffins – Bak en brou vir kleuters

Stories

Aspoestertjie – Pampoen- en Skoen-rympiestorie

Doringrosie die Slapende Skoonheid – Die blou en pienk rok

Die drie klein varkies – Kleuters

Skoonlief en die Ondier

Opvoedkundig vir kleuters Lami

Tel tot tien

Nuwe baba

Boumasjinerie / Konstruksievoertuie

Vorms vir kleuters

Vrugte vir kleuters – Lami leer en speel video’s

Groente vir kinders in Afrikaans

Tel tot tien

Alfabetdiere in Afrikaans

Gratis werkkaarte
Lami Leer Lami partytjie dekor
Lami partytjie dekor
Lami Leer Alfabet diere in Afrikaans
Alfabet diere in Afrikaans
Lami Leer Vorms vir Kleuters
Vorms vir Kleuters