Kreatiwiteit en verbeelding – leer hoe om te skryf …

in Afrikaans!

Dr. Estelle Kruger

Dr. Estelle Kruger spesialiseer in kreatiewe skryfwerk en haar heerlike blog, Klaskenades, gee praktiese raad aan onderwysers, ouers en leerders wat hierdie kuns wil bemeester.

KLASKENADES is ‘n akroniem vir die volgende aspekte van kreatiewe skryfonderrig (poësie en stories).

Vind aantekeninge, nuttige elektroniese hulpbronne en ondersteuning met behulp van ’n heerlike interaktiewe kletskamer. Klik hier.

Verbeelding

Kreatiwiteit