Besighede by die Tinteltong Toekennings
Besighede by die Tinteltong Toekennings Bang-vir-Bak Is jy iemand wat bang is vir bak? Wel, dan moet jy by Bang-vir-Bak aanklop en ’n kursus by hulle doen om die fynere kunsies van bak te leer. Bang-vir-Bak bestaan in November al nege jaar lank en die eienaar, wat ook die klasse aanbied, is Lorraine Swanepoel. Bang-vir-Bak…