Graad 9
Die Afrikaans.com-klaskamer staan graad 9-leerders, ouers en onderwysers by deur die verskaffing van werkkaarte en memorandums in die kritiese leerareas, naamlik luister en praat, lees en kyk, skryf en aanbied en taalstrukture en -konvensies.
Hou ons sosiale media en nuusbrief dop om eerste van nuwe inhoud te wete te kom.

