Graad 8
Graad 8, as oorbruggingsjaar tussen laerskool en hoërskool is ‘n belangrike graad vir ons leerders.
Die Afrikaans.com-klaskamer staan graad 8-leerders, ouers en onderwysers by deur die verskaffing van werkskaarte en memorandums in die kritiese leerareas, naamlik luister en praat, lees en kyk, skryf en aanbied en taalstrukture en -konvensies.
72 werkskaarte word tans vir einde Februarie 2024 beplan. Hou ons sosiale media en nuusbrief dop om eerste van nuwe inhoud te wete te kom.