Afrikaans-Huistaal

Graad 4

Graad 4, as oorbruggingsjaar tussen die grondslagfase en laerskool- seniorfase, is ‘n belangrike graad vir ons leerders. Die Afrikaans.com-klaskamer staan graad 4-leerders, ouers en onderwysers by deur die verskaffing van werkskaarte en memorandums in die kritiese leerareas, naamlik luister en praat, lees en kyk, skryf en aanbied en taalstrukture en -konvensies.

Hou ons sosiale media en nuusbrief dop om eerste van nuwe inhoud te wete te kom.

Luister en praat

Lees en kyk

Skryf en aanbied

Taalstrukture en -konvensies