Graad 11
Graad 11 bly een van die belangrikste jare in enige kind se skoolloopbaan. Daarom stel Afrikaans.com in samewerking met CURAParent, inhoud beskikbaar wat leerders kan help om sukses op skool te behaal. Hierdie inhoud fokus op die vier kritiese leerareas naamlik luister en praat, lees en kyk, skryf en aanbied, en taalstrukture en -konvensies.

