Graad 10
Graad 10 is ‘n belangrike oorgangsjaar, veral ook wat Afrikaanse taalonderrig betref. Afrikaans.com stel, in samewerking met CURAParent, inhoud vir graad 10-leerders bekend. Hierdie inhoud fokus op die vier kritiese leerareas naamlik luister en praat, lees en kyk, skryf en aanbied, en taalstrukture en -konvensies.

