Jill Levenberg leef voluit
Skrywer: Alita Steenkamp Weeksdae kuier Jill Levenberg in ons televisiekamers, wanneer sy die rol van Mymoena Samsoedien in Suidooster vertolk. Sy is ʼn vaardige akteur wat ʼn mens maklik laat vergeet dat dit bloot toneelspel in ʼn verbeelde werklikheid is waarna jy kyk. Dis eers wanneer ʼn mens vir Jill…