“Suidooster”: Stormsterk-drama op pad met nuwe karakters en baie spanning
Persverklaring Donker onheilswolke pak in die komende weke oor Ruiterbosch saam, die fiktiewe woonbuurt waar die kykNET-sepie Suidooster afspeel. Die afgelope paar weke het daar sterk winde van verandering deur Suidooster gewaai toe Marco Spaumer, wat die skarminkel Tim du Plooy vertolk het, die sepie gegroet het en kykers ’n…











