Spesiale potgooi oor Niggies gaan al jou vrae beantwoord
Mediaverklaring Die eerste episode van kykNET se nuwe dramareeks, Niggies, was skaars uitgesaai toe kykers al begin vra het vir meer inligting. Niggies is immers gegrond op ware gebeure – die opspraakwekkende ontvoering, verkragting en moord van die twaalfjarige niggies Issie Fourie en Petro Nel in 1966 in Odendaalsrus. Issie se…










![Proscenium-dramakompetisie[1]](https://afrikaans.com/wp-content/uploads/2024/07/Proscenium-dramakompetisie1-768x512.gif)
