Afrikaans

Boeregasvryheid in Argentinië

Skrywer: Seugnet van Zyl ’n Nuwe dokumentêre reeks oor Argentynse Boere Die gasvryheid waarmee die storieverteller en reisiger Johan Badenhorst en sy span deur ’n groep Argentynse Boere in Suid-Amerika ontvang is, het hom diep geraak. “Ons is met ope arms ontvang. Dis boeregasvryheid,” vertel Johan ná sy onlangse besoek…

Lees meer
Verander

‘n Dokumentêr oor Mandela se sekuriteitshoof

Persverklaring Die 13de Silwerskermfees spog vanjaar met ’n ryke oes van 21 kortfilms, waaronder dokumentêre, onafhanklike kortfilms, asook kortfilms deur gevestigde én opkomende filmmakers. Ook word ses vollengte speelfilms, waarvan vyf debute van die betrokke regisseurs is, bekendgestel. In 2025 is daar sewe dokumentêre prente op die program teenoor verlede jaar se…

Lees meer
My-F_k,-Marelize

Speelfilm: My f*k, Marelize!

Persverklaring Die 13de Silwerskermfees spog met ’n ryke oes van 21 kortfilms, waaronder dokumentêre, onafhanklike kortfilms, asook kortfilms deur gevestigde én opkomende filmmakers. Ook word ses vollengte speelfilms, waarvan vyf debute van die betrokke regisseurs is, bekendgestel. In 2025 is daar sewe dokumentêre prente op die program teenoor verlede jaar se vyf.…

Lees meer
Susanne Beyers

Susanne Beyers laat mens tuis voel

Skrywer: Seugnet van Zyl Foto: Susanne Beyers in Die Kwiksilwers Haar stem wink jou nader. Dis gulhartig. Jy wil amper jou skoene uitskop om nader aan haar op ’n mat te gaan sit, waar sy met jou sal gesels en dalk selfs ’n stukkie uit Tolstoy se War and Peace,…

Lees meer
Roeline Daneel

Roeline Daneel – hou met gemak al die balle in die lug

Skrywer: Seugnet van Zyl  Met ’n besige paar maande agter die rug, het daar nou saam met die koue Kaapse weer ’n effens stadiger pas vir Roeline Daneel, ’n aktrise, stemkunstenaar en ma van twee, aangebreek. Roeline het ’n konstante teenwoordigheid op kykNET, waar sy sedert 2011 in minstens 10…

Lees meer
semi-soet

Semi-soet-musiekblyspel.

Skrywer: Clara de Wet   ‘n Móét vir die gemoed: 10 dinge wat jy kan verwag van die Semi-soet-musiekblyspel. Jy het seker in die laaste paar weke tussen die aankondigings van swangerskappe en sportwedstryde gewaar dat baie van jou vriende die Semi-soet-musiekblyspel gaan kyk het. Die winter steek op en dit…

Lees meer
uit die mond

Uit die mond … was uit die hart

Skrywer: Clara de Wet   Afrikaans is multidimensioneel. Kompleks, tog eenvoudig. Diep, maar tog wyd. Oral, maar tog naby. Dit was die boodskap van die Uit die mond-vertoning op 28 en 29 Mei by die Atterbury-teater in Pretoria. Hierdie vertoning is saamgestel ter viering van Afrikaans se 100ste bestaansjaar as…

Lees meer

Die stories van Afrikaans

Skrywer: Persverklaring Dokumentêre kykNET-reeks oor die geskiedenis van Afrikaans gaan jou nuwe oë en ore gee Almal wat Afrikaans praat, ken ’n storie oor waar hulle en die taal vandaan kom, maar die stories is so uiteenlopend soos die mense wat die taal geskep en gevorm het. Soos Ready D…

Lees meer
Waldimar Pelser

Waldimar Pelser … op ’n drafstap die toekoms in.

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Waldimar Pelser, M-NET se direkteur van Premium-kanale, is ’n besige man met klaarblyklik hope energie. Vandag is hy nog op kantoor in Johannesburg, môre woon hy ’n fees in die Kaap by, en as hy tussenin ’n kansie kry en die gier of reisgogga hom pak,…

Lees meer