Vashti Prins: Net so gemaklik op haar eie as voor die kameras
Skrywer: Seugnet van Zyl Alleentyd is vir dié aktrise baie belangrik Sy is mal oor die stories en gepaardgaande spanning wat sy as aktrise daagliks op televisie kan vertel, maar alleentyd is vir haar ook baie belangrik om te herlaai. Vashti Prins, wat in September vanjaar 31 jaar oud geword…











