Afrikaans
Ander Mens omskep in ’n aksiebelaaide draaiboek!

Ander Mens omskep in ’n aksiebelaaide draaiboek!

Zirk van den Berg se boek is nou ‘n aksiebelaaide fliek! Quentin Krog se splinternuwe fliek, Ander Mens, is gebaseer op Zirk van den Berg se topverkoperroman, Nobody Dies, wat later in Afrikaans vertaal is. Annelien van Basten het gaan uitvind hoe daar te werk gegaan word om ’n bekende roman in ’n draaiboek te omskep. Die…

Lees meer
Stories wat saak maak bring goeie nuus en hoop

Stories wat saak maak bring goeie nuus en hoop

Nuwe TV-reeks Deel van die Stories wat saak maak-span: Radio-omroeper Lyntjie Jaars en programaanbieder Coenie de Villiers. Lyntjie is die aanbieder van die Korporatiewe Maatskaplike Investering-insetsel op die program. Suid-Afrikaanse TV-kykers kan hulle eersdaags verlustig in ʼn stewige en gereelde dosis goeie nuus. Stories wat saak maak, ʼn reeks wat fokus op inspirerende inhoud…

Lees meer
Madiba se storie – nou vertel in Afrikaans!

Madiba se storie – nou vertel in Afrikaans!

Oudpresident Nelson Mandela, wêreldikoon, Nobel-pryswenner en staatsman wie se rol in die vreedsame oorgang na ’n demokratiese  Suid-Afrika steeds lof verdien, se storie word nou in Afrikaans vertel! KykNET se minireeks, Madiba – ’n uitsonderlike roeping, begin op 28 Julie om 20:00 op DStv-kanaal 144. In dié reeks wat uit ses episodes bestaan,…

Lees meer
kykNET Silwerskermfees – Wen R20 000 met jou oorspronklike draaiboek!

kykNET Silwerskermfees – Wen R20 000 met jou oorspronklike draaiboek!

Inskrywings is nou oop vir nuwe oorspronklike draaiboek-idees. Lê daar iewers op jou rekenaar ’n draaiboek wat jy glo ’n speelfilm kan word? Het jy al lank ’n idee vir ’n fliek waarvoor mense na teaters toe sal stroom? Nou is jou kans. kykNET en M-Net is op soek na ’n oorspronklike speelfilm-draaiboek. Daar…

Lees meer
Katinka die Kat – van Instagram na die kassie

Katinka die Kat – van Instagram na die kassie

Baie ken haar vir haar aanlyn persoonlikheid, Katinka die Kat, maar Katinka Oosthuizen is veel meer as net dít. Met haar borrelende persoonlikheid en unieke styl het sy ’n internetsensasie geword wat vermaak vir oud en jonk bied. Haar Instagam-bladsy staan tans op nagenoeg 81-duisend volgelinge wat daagliks kan uitsien na grappige…

Lees meer
Fliek-Skemerson

Fliekvlooie kan uitsien na ‘n lewensdrama

Skemerson landwyd in teaters vanaf 3 Mei Pietie Beyers maak sy debuut as draaiboekskrywer en vervaardiger in Skemerson. Hy speel ook die hoofrol. (Foto met vergunning van Indigenous Film Distribution) Oor die fliek… Skemerson is ’n aangrypende en deernisvolle rolprent, met ’n sterk boodskap van hoop, wat elkeen wat dit kyk dieper laat dink…

Lees meer
Suidoosterfees 2019 – ’n Fees vir almal!

Suidoosterfees 2019 – ’n Fees vir almal!

Met unieke stories, ’n skatkis vol talent en jong talent beloof vanjaar se sestiende Suidoosterfees om jou siel te verryk en jou tone van lekkerkry te laat krul. Irma Albers, die waarnemende uitvoerende hoof, sê  die kunste gee hoop – “kreatiewe kunste is die lig wat deurbreek in uitdagende tye”. Die…

Lees meer
Fiëstas 2019

Fiëstas 2019

Die kunste se onontbeerlike rol in die strewe na versoening, vrede en harmonie Vanjaar se negende kykNET Fiëstas, die kanaal se jaarlikse toekennings vir kuns, musiek en teater, het op Valentynsaand in die Kunstekaap in Kaapstad plaasgevind. Dit was ’n swierige en plesierige geleentheid en is oudergewoonte regstreeks op kykNET,…

Lees meer
Fliek Dominee Tienie – kry die eerste terugvoer hier!

Fliek: Dominee Tienie – kry die eerste terugvoer hier!

Dominee Tienie is Donderdag, 24 Januarie vrygestel en Afrikaans.com was daar! Die fliek is gebaseer op Dana Snyman se toneelstuk, Klaagliedere van Dominee Tienie Benade – met Frank Opperman in die hoofrol en is vanaf 25 Januarie landswyd te sien. Lokprent In ’n wêreld waar drastiese daling in kerkbywoning ’n algemene verskynsel is,…

Lees meer
Waarom moet jy Kanarie gaan kyk Schalk vertel self

Waarom moet jy Kanarie gaan kyk? Schalk vertel self …

Kanarie het reeds by verskillende internasionale filmfeeste aandag getrek, die film was vanjaar die wenner by die Silwerskermfees en gaan plaaslik gehore laat regop sit. Dit is ’n ware verhaal. Dit het met Charl-Johan Lingenvelder (bekende komponis en musiekregiseur) gebeur. Sy aandeel in hierdie fliek (as mede-skrywer en musikale-regisseur en musikale-direkteur by die…

Lees meer