Afrikaans
Vlugtig film

Silwerskermfilm Vlugtig – Ons gesels met die akteurs

Skrywer: Nicolette Kritzinger Vanjaar se Silwerskermfees was weereens een vir die boeke met talle uitstekende produksies wat opnuut die kollig geplaas het op die room van Afrikaanse toneelspel. Een van die produksies wat vanjaar uitgestaan het, is Vlugtig. Vlugtig vertel die verhaal van die aspirantakteur Simon Berg (Arno Greeff) wie…

Lees meer

Vlugtig … ’n Silwerskerm-hoogtepunt

Skrywer: Nicolette Kritzinger Die Silwerskermfees is uiteindelik hier en een van die vollengte films wat beloof om vanjaar ’n hoogtepunt by die fees te wees, Vlugtig, word vandag, 25 Maart 2022, bekendgestel. Die film is oorspronklik in 2017 ingeskryf by die Silwerskermfees as ’n kortfilm, maar die potensiaal is raakgesien…

Lees meer
Feeste

O, blye dag … ons feeste is terug!

“Suid-Afrika het kunstefeeste nou meer as ooit nodig en dit is ons plig om toe te sien dat dit plaasvind en ons kunstenaars die ondersteuning en respek kry wat hulle verdien.” – Saartjie Botha, feesdirekteur, US Woordfees Na bietjie meer as twee jaar van ‘n feesdroogte weens die Covid-19-pandemie, is…

Lees meer
Klein Karoo film

Klein Karoo 2: ’n Storie vol lag, lewe en liefde

Skrywer: Nicolette Kritzinger Die groot wag is uiteindelik verby! Klein Karoo 2 is Woensdag, 15 Desember, op DStv Box Office vrygestel en kykers kan nou na agt jaar uiteindelik sien wat die lewe vir van hul gunstelingkarakters ingehou het. Bekendes soos Tim Theron, Leandie du Randt, Marciel Hopkins, Sisanda Henna…

Lees meer
Exclusive books

Exclusive Books se Top-20-verkopers vir 2021

2021 is op sy rug … Soos altyd was die jaar propvol uitstekende Afrikaanse boeke in elke genre. Maar, wat was Afrikaanssprekendes se gunstelinge? Hierna, die Afrikaanse Top-20-boeke vir die jaar soos aangekoop by Exclusive Books. WEN 1 van 2 Exclusive Books-geskenkbewyse ter waarde van R500 – teken in op…

Lees meer
Klein Karoo film

Klein Karoo 2 is amper hier

Na meer as agt jaar na die vrystelling van Klein Karoo, kry kykers uiteindelik die kans om uit te vind wat sedertdien in die lewens van Frans, Cybil, Bongi, Jackie en die res gebeur het. Klein Karoo 2 word op 15 Desember op DStv Box Office vrygestel en jy is…

Lees meer
Marinda Kook

Marinda kook … en nie net in die kombuis nie!

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Ons het so agt jaar gelede vir Marinda Engelbrecht leer ken op die realiteitsprogram, Kokkedoor, toe sy een van die finaliste was en as onthoukok kykers week na week op die kassie vermaak het. Maar eintlik het die dinamiese vrou met die rooi lipstiek en interessante…

Lees meer
Barakat

Barakat gekies as Suid-Afrika se inskrywing vir die Oscars 2022

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Familie is ’n mondvol!” Barakat, ‘n Moesliem-film in Afrikaaps, is onlangs gekies as Suid-Afrika se amptelike inskrywing vir die 2022-Oscars, in die kategorie, Beste Internasionale Film. Die nominasies word op 8 Februarie 2022 aangekondig. Die Oscars word op Sondag, 27 Maart 2022, gehou. Kyk gerus die…

Lees meer
Woordfees

Toyota Woordfees nou op TV: Ervaar die fees op die kassie

Bron: Persverklaring Suid-Afrika se eerste opwip TV-kanaal (DStv-kanaal 150) waar landgenote van dwarsoor Suid-Afrika ‘n uitgesoekte kunsteprogram binne die gemak van hul huise kan ervaar, vind tussen 1 en 7 Oktober plaas. Alle Premium- en Compact Plus-intekenaars het toegang tot hierdie opwipkanaal en hoef niks ekstra te betaal nie. As…

Lees meer

Aardklop 2021 se Opwipfees: 28 September – 3 Oktober

Kom skep saam asem! “Ongeag met wie jy praat, die versugting bly dieselfde: Ons het almal ‘n behoefte om asem te haal, letterlik en figuurlik. Maar veral om sáám asem te haal. Kunstenaars en die publiek smag na uitlaatkleppe en blote samesyn. Aardklop 2021 inspireer, verras, vermaak en nooi uit:…

Lees meer