Afrikaans
AfriForumTV

Vyf gratis kinderprogramme op AfriForumTV.

Nuut op die front van Afrikaanse vermaak, is die aanlyn en gratis digitale platform AfriForumTV wat gehalte visuele inhoud bied aan lede en nielede. Nou kan intekenaars verskeie kanale in die gemak van hulle huise op hulle televisie, rekenaar of selfoon verken deur van die AfriForumTV-toep gebruik te maak. Dié…

Lees meer
US Woordfeees

Vyf hoogtepunte van vanjaar se Woordfees-TV

Skrywer: Alita Steenkamp. Vanjaar se Woordfees TV-fees is propvol wonderlike hoogtepunte wat aan ʼn wye gehoor se smaak sal voldoen. Hierdie opwipfees duur vanaf 15 tot 28 Julie 2022 en word op DStv Kanaal 150 uitgesaai. Daar is ʼn groot verskeidenheid genres wat gewoonlik deel uitmaak van die Toyota US…

Lees meer
Kay Smith

Projek Dina se Kay Smith: Tuis in elke rol

Skrywer: Alita Steenkamp Een van die karakters in die onlangse dramareeks, Projek Dina, wat voorwaar ʼn heerlike ligstraal was, is Charlene, of te wel Charlie Botha. ʼn Hardekoejawel kuberkraker wat in die eerste seisoen op ʼn heel interessante manier by ʼn blitsreaksie-taakspan van die Polisie betrokke geraak het. ʼn Taakspan…

Lees meer
Fliek

’n Afrikaanse kortfliek kry die geleentheid om by Cannes te speel

Dis nie aldag wat ʼn Afrikaanse kortfliek kans kry om ʼn buiging op die internasionale verhoog te maak nie. Hierdie eer het egter die kortfliek Dissonant te beurt geval toe dit op Dinsdag 24 Mei op die Cannes-rolprentfees vertoon is. Die Cannes-rolprentfees word beskou as die toonaangewende uitstalgeleentheid vir rolprente…

Lees meer
Simone Biscombe

Simone, die skugter introvert met die breë glimlag.

Skrywer: Alita Steenkamp Feesgangers by die Suidoosterfees was vanjaar aangenaam verras met die sangtalent van ʼn hele paar karakters van hulle gunstelingsepie, Suidooster, wat by die fees ten toon gestel is. In die produksie Suidooster Stormsterk het bekendes soos Jawaahier Petersen (Kaashiefa) Eden Classens (Justin), Irvine van der Merwe (Nazeem,)…

Lees meer
Dinge van 'n kind

Die dinge van ʼn kind

Skrywer: Alita Steenkamp Nuwe vlerke vir Marita se Dinge van ʼn kind Enige skrywer wat ʼn boek skryf, het aanvanklik net die begeerte om daardie storie met die wêreld te deel. Alles wat daarna met die storie gebeur, is ʼn heerlike meevaller. Lesers, aan die ander kant, is oorgelaat aan…

Lees meer
Gaia

Gaia – ’n Eerste in Afrikaans

Skrywer: Nicolette Kritzinger “Daar was nog nooit so iets in Afrikaans nie.” So beskryf befaamde resensent Leon van Nierop die film Gaia in Rapport. Met ’n rits internasionale toekennings reeds op die kerfstok, het Gaia onlangs ook eie bodem getref en Suid-Afrikaanse gehore meegevoer na ’n wêreld waar geen Afrikaanse…

Lees meer
Afriforum TV

AfriForum-TV: Vyf van ons gunstelingprogramme op dié platform.

Nuut op die front van Afrikaanse vermaak, is die aanlyn en gratis digitale platform AfriForumTV wat gehalte visuele inhoud bied aan lede en nielede. Nou kan intekenaars verskeie kanale in die gemak van hulle huise op hulle televisie, rekenaar of selfoon verken deur van die AfriForumTV-toep gebruik te maak. Kies…

Lees meer
Jannes Erasmus

In gesprek met Jannes Erasmus, regisseur van Die Gelofte

Wanneer jy met Jannes Erasmus gesels, kom jy gou agter dat hy die wyse woorde van sy ma prakties toepas in sy lewe en veral sy loopbaan: “Die enigste grense in jou lewe is dit wat jy self oprig. Droom groot.” In sy loopbaan in die kunstewêreld het hy al…

Lees meer