Afrikaans.com Leerhulp Lees
Nuuskierigheid

Prikkel jou kind se nuuskierigheid

Skrywer: Geskryf namens die AON deur Lizette van Huyssteen van die Practica Program Kinders moet vroeg leer om dinamies te wees. Dit werk nie meer in die 21ste eeu om terug te staan, die minimum te leer wat van jou verwag word en te wag vir ander mense om inisiatief…

Lees meer
PEV

Patologiese eisevermyding (PEV) – Artikel 2

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Wanneer jou kind nie sy optrede kan beheer nie. Verlede week het Afrikaans.com gesels oor wat PEV is en hoe jy as ouer dit kan hanteer as jou kind daaraan ly. In die tweede gedeelte gesels ons verder oor PEV en vertel jou meer oor outistiese…

Lees meer

Só verryk digitale media en KI die leerervaring

Digitale media en kunsmatige intelligensie (KI) het géén bekendstelling nodig nie – óók nie in die klaskamer nie. En hoewel dié tegnologiese vooruitgang nog vir sommiges in ʼn koue sweet laat uitslaan, kan die verrykende impak daarvan in die onderwysmilieu nie ontken word nie. Dit beïnvloed die manier waarop onderrig…

Lees meer
PEV

Patologiese eisevermyding (PEV)

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Wanneer jou kind volstrek weier om sy hare te kam … As jy gereeld jou hare uit jou kop uit wil trek omdat jou kind so ongelooflik moeilik, ongehoorsaam, manipulerend en uitdagend is en dikwels weier om deel te neem aan alledaagse aktiwiteite selfs binne gesinsverband,…

Lees meer
Wolkskool

Bou selfvertroue vir die toekoms

Skoleondersteuningsentrum Met ‘n verskeidenheid van videolesse, werkkaarte en nou, ons splinternuwe Flitsgids, bied ons al die gereedskap wat jy nodig het om vinnig en effektief te leer. Wolkskool bied die geleentheid vir jou kind om nie net te presteer nie, maar ook om hul selfvertroue vir die toekoms te versterk.…

Lees meer
leerhulp

Kinders wat nie deelneem nie, leer minder

Geskryf namens die AON deur Lizette van Huyssteen van die Practica Program Kinders wat nie saampraat nie se aandag word makliker afgelei, en breinpaadjies kan net gebou word in breinareas wat “aangeskakel” is. Dink aan ’n dokument op ’n rekenaar wat eers oopgemaak moet word voordat ’n mens daaraan kan…

Lees meer
Wiskunde

Ontdek Verrykte Wiskunde

deur Maryke Bellingan Vakspesialis: SOS Die Singapoer-benadering tot Wiskunde-onderrig In ’n wêreld wat voortdurend verander, is die onderrig van Wiskunde van kardinale belang om ons kinders voor te berei vir ‘n snelveranderde toekoms. Met hierdie doel voor oë het ons ‘n innoverende gids genaamd “Verrykte Wiskunde” geskep. Hierdie gids, geïnspireer…

Lees meer

Heeltyd gestres en altyd aan?

Skrywer: Anja van den Berg Hier’s jou arsenaal van geheime wapens! STOP! Klim vir ‘n oomblik uit die hamsterwiel van die rotteresies en haal vir ‘n slag diep asem. Leef jy ook met die wanopvatting dat jou waarde van konstante produktiwiteit afhang? Wanneer laas het jy stilgestaan en jou lewensrigting…

Lees meer

Die onmisbare rol van onderwysers in ‘n tegnologiegedrewe wêreld

Skrywer: Sarina Prinsloo Kommunikasiespesialis: SOS Die idee dat tegnologie die wêreld so vinnig verander dat dit mense nutteloos en werkloos gaan laat, is algemeen, maar nie heeltemal akkuraat nie. Hoewel tegnologie vinnig vorder, is daar steeds sekere dinge wat robotte – oftewel gesofistikeerde masjiene en kunsmatige intelligensie wat ontwerp is…

Lees meer