Afrikaans.com Leerhulp Lees
VIA

VIA-geselsprogram: Seisoen 2: Hoekom en hoe leer ek. Episode 5

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Episode 5: 19 Mei 2025 Gasspreker: Dr Ignatius Gous Hoekom en hoe leer ek In die vyfde episode van die reeks op Via-TV, Maak die beste van jou kind, gesels dr Ignatius Gous, verbonde aan Unisa en ’n spesialis in effektiewe leermetodes oor hoekom ’n mens…

Lees meer
FEDSAS

FEDSAS videoreeks

Skrywer: Seugnet van Zyl  In ’n splinternuwe videoreeks in samewerking met die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas) gaan Afrikaans.com in die komende maande ouers meer vertroud maak met onderwerpe soos: Hoe kies ek ’n skool vir my kind; Die gemeenskap wat ’n skool dra; Die rol van ’n…

Lees meer
kommunikasievaardighede

Bou só jou kind se kommunikasievaardighede

Geskryf namens die AON deur Lizette van Huyssteen van die Practica Program Goeie kommunikasievaardighede is absoluut onontbeerlik in ’n wêreld waar almal vinnig moet leer, plooibaar moet wees en in groepe moet werk  om doelwitte te bereik en sukses te behaal. Leeromgewings wat goeie kommunikasievaardighede bou het sekere eienskappe in…

Lees meer

VIA-geselsprogram: Seisoen 2: Moedertaalonderrig. Episode 3

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Episode 3: 3 Mei 2025 Gasspreker: Daan Potgieter Waarom is moedertaalonderrig so belangrik? In die derde episode van die reeks, Maak die beste van jou kind, op die Via-TV-programreeks gesels, plaas Daan Potgieter, voorsitter van die Afrikaanse Onderwysnetwerk (AON) die kollig op moedertaalonderrig en die belangrikheid…

Lees meer
Kleuterskool

Kies só ’n kleuterskool vir jou kind

Skrywers: Annelie van Jaarsveldt & Yolandi van den Heever Die voorskoolse jare is die heel belangrikste jare in ons kinders se skoolloopbaan en ’n baie gespesialiseerde veld. Dit is wanneer hulle perseptuele vaardighede ontwikkel en dit is hierdie vaardighede wat die fondasie vir alle toekomstige formele leer vorm. Nog belangriker,…

Lees meer

Wen R50 000 vir jou skool

Persverklaring   Wen R50 000 vir jou skool Die Afrikaans 100-skoleprojek bemagtig skoolgemeenskappe landwyd om Afrikaans as ʼn diverse taal met ʼn diverse herkoms te beleef wat deur mense van alle rasse, etniese en kultuurgroepe gepraat word. Hierdie projek illustreer dat Afrikaans ʼn inklusiewe en vriendelike taal is en dat…

Lees meer
Speel

Waarom is speel so belangrik?

Geskryf namens die AON deur Lizette van Huyssteen van die Practica Program Speel is een van die ses merkers van ’n ideale 21ste eeuse leeromgewing. Kinders wat speel oefen om hul kreatiwiteit uit te leef. Hulle eksperimenteer, ervaar lewensvreugde, verken en maak ontdekkings. So dra kinders se speelervarings by om…

Lees meer