Afrikaans.com Leerhulp Lees

MOS-Wêreldwyd brei aanlyn kurrikulum uit

Persverklaring MOS-Wêreldwyd brei aanlyn kurrikulum uit na grondslagfase vir graad R tot 3 Die MOS Inisiatief is opgewonde om aan te kondig dat ons gewilde aanlyn platform, MOS-Wêreldwyd, vanaf 2026 ook grondslagfaseleerders (graad R tot 3) sal akkommodeer. Hierdie uitbreiding is die volgende natuurlike stap in ons groei, vir ouers…

Lees meer
Dispraksie

Dispraksie: Wanneer jou kind skynbaar lomp is

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Dispraksie: Wanneer jou kind skynbaar lomp is, nie veters kan bind nie of sukkel om ’n bal te vang … Dispraksie (dyspraxia in Engels), ook bekend as ontwikkelingskoördinasieversteuring, is ’n neuro-ontwikkelingstoestand wat in die kinderjare begin en veroorsaak dat die kind probleme met motoriese (beweging) en…

Lees meer
Skool

VIA-geselsprogram: Seisoen 2: Leerhulp. Episode 12

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Episode 12: 7 Julie 2025 Gasspreker: Louis Swanepoel Watter skool is die mees geskikte vir my kind? In episode 12 beantwoord Louis Swanepoel, president van die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie (SAOU) ons vrae oor hoe ouers te werk moet gaan om ’n geskikte skool vir hulle kinders te…

Lees meer
ouerskap

Geraas wat ouerskap bemoeilik

Geskryf namens die AON deur Lizette van Huyssteen van die Practica Program Baie van ons koester onbewustelik, as ouers, vals vrese wat ons pogings om goeie ouers te wees ernstig kan ondermyn as dit nie aangespreek word nie. ~ Michael Mascolo Sommige ouers glo dat hul kinders hulle as gelykes…

Lees meer
VIA Leerhulp

VIA-geselsprogram: Seisoen 2: Leerhulp. Episode 11

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Episode 11: 2 Julie 2025 Gasspreker: Milanie Vosloo  Inligting op Afrikaans.com wat ouers, leerders en onderwysers kan help om te presteer. In episode 11 gesels Milanie Vosloo, voorsitter van Uppe Marketing, skrywer en projekbestuurder van Afrikaans.com oor Afrikaans.com se nuttige leerhulpafdeling, die onderwysmarkplein en hoe mens…

Lees meer
VIA Gesels

VIA-geselsprogram: Seisoen 2: Eksamenvoorbereiding. Episode 10

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Episode 10: 23 Junie 2025 Gasspreker: Immanuel Europa  Hoe om beter vir ‘n eksamen voor te berei. In episode 10 gesels Immanuel Europa, Senior kurrikulumbeplanner vir Afrikaans by die Wes-Kaapse Onderwysdepartement oor eksamenvoorbereiding, die rol wat die opvoeder in die proses speel en wat die leerder…

Lees meer
via

VIA-geselsprogram: Seisoen 2: Tersiêre opleiding. Episode 9

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Episode 9: 14 Junie 2025 Gasspreker: Prof. Debra Meyer Hoe berei ek my kind voor om tersiêre opleiding te ontvang. In die negende episode van die reeks op Via-TV, Maak die beste van jou kind, gesels professor Debra Meyer, adjunk-visekanselier Navorsing, Innovasie en Nagraadse studies en…

Lees meer
Sosiale media

Gebruik sosiale media soos ’n pro: Die moets en moenies.

Skrywer: Seugnet van Zyl  Gebruik sosiale media soos ’n pro: Die moets en moenies. Jy dink dalk jy het sosiale media onder die knie of weet immers hoe Facebook werk. Afrikaans.com het by Magriet Groenewald, eienaar en stigterslid van Magriet.co, ’n aanlyn sosialemediasakeskool, gaan aanklop om seker te maak dat…

Lees meer