Afrikaans.com Leerhulp Lees
leerhulp

Die belangrikheid van eksperimentering

Geskryf namens die AON deur: Lizette van Huyssteen van die Practica Program Ontwikkel so jou kind se vaardighede Eksperimentering is een van die ses komponente van ’n ideale 21ste eeuse leeromgewing. Die ander vyf is: lewensvreugde, verkenning, ontdekking, speel en kreatiwiteit. Hoe verskil verken, ontdek en eksperimenteer? Kinders verken wanneer…

Lees meer
Hardoplees

Waarom is hardoplees so belangrik?

Skrywer: Unine Laas SOS: Grondslagfasespesialis Die waarde van hardoplees vir kinders in die grondslagfase Hardoplees vir kinders in die grondslagfase is een van die kragtigste maniere om ’n liefde vir lees te kweek en ’n stewige grondslag vir toekomstige leer neer te lê. In hierdie vormende jare (graad R tot…

Lees meer
Robotika en kodering

Kode vir die toekoms

Skrywer: Felix Spies Herverbeelding van Suid-Afrika se onderwys deur kodering en robotika ’n Noodsaaklike ontwrigting In ’n wêreld wat al hoe vinniger deur tegnologiese verandering gevorm word, is die insluiting van Kodering en Robotika in Suid-Afrika se nasionale kurrikulum nie bloot opvoedkundige hervorming nie – dit is ’n strategiese noodsaaklikheid.…

Lees meer
debatering

Die wonder van debatvoering

Geskryf deur Natasha Venter, dosent: Publiek- en Prosesreg aan Akademia en ervare debatsbeoordelaar. Debatsvoering gee jou vlerke én bevorder die kuns van kritiese denke Daar is ʼn Franse uitdrukking wat lui: “petit a petit l’oiseau fait son nid” wat vertaal kan word as “bietjie vir bietjie bou die voël sy…

Lees meer
samewerking

Werk jou kind goed saam met ander?

Skrywer: Skrywer: Lizette van Huyssteen (Practica Program) – namens die AON Bou jou kind se samewerkingsvaardighede Die vierde industriële revolusie stel tans nuwe eise aan onderwys en opleiding. Daar is ʼn groeiende aanvraag na werkers wat nie net intellektueel uitblink nie, maar ook in groepsverband produktief en sensitief kan saamwerk.…

Lees meer
Afrikaans100

Wys ons hoe Afrikaans in júlle skool leef!

Persverklaring Afrikaans 100-skolekompetisie Skep ’n kreatiewe projek, ’n video, leesprojek, opvoering of iets heeltemal anders en wen ‘n deel van R100 000 vir jou skool! Inskrywings is gratis en oop vir alle skole, reg oor al nege provinsies. In ’n tyd waar Suid-Afrika se jeug dikwels soek na hul plek…

Lees meer
woordmeester

ʼn Feestelike moedertaalviering

Persverklaring   Afrikaanse woordmeesters aangekondig: ʼn Feestelike moedertaalviering Die datum 14 Augustus verteenwoordig voorwaar ʼn rooiletterdag op die gebeurlikheidskalender van die Afrikaanse taal- en kultuurgemeenskappe – méér nog gedurende die eeufeesjaar van Afrikaans. Akademia, as ʼn trots onafhanklike hoëronderwysinstelling, vier vanjaar met gróót opgewondenheid sy moedertaalverbondenheid deur op Afrikaanse Taaldag…

Lees meer
Moedertaal

Wat beteken jou moedertaal vir jou?

“Taal is die kragtigste manier om kultuur te bewaar en te ontwikkel en dit regoor die wêreld te bevorder.” – UNESCO Jou moedertaal is die taal wat jy van voor geboorte af reeds gehoor het. Dit is die taal waarin jy jou eerste woorde geuiter het. Die taal waarin jy…

Lees meer
leerhulp

Help jou kind om hulself te leer reguleer

Geskryf namens die AON deur Lizette van Huyssteen van die Practica Prog Praktiese wenke om jou kind by te staan in die proses van selfregulering In hierdie inligtingstuk word daar aan die hand van die sesletter-akroniem K.A.L.M.T.E. gekyk na maniere waarop ons as ouers en onderwysers dit vir kinders makliker…

Lees meer