Afrikaans.com Leerhulp Lees
Matriekuitslae

Afrikaanse skole presteer bogemiddeld in die 2025-matriekeksamen luidens SOS-verslag.

Saamgestel: Annelie van Jaarsveldt Net nog ’n bewys dat moedertaalonderrig werk. “Die waarde van moedertaalonderrig kan nie genoeg beklemtoon word nie, maar die waarde van ons onderwyskorps kan ook nie onderskat word nie.”– Dr Jaco Deacon, uitvoerende hoof van die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas) Die Skoleondersteuningsentrum (SOS)…

Lees meer
Onderwys

Onderwys: ’n Beroep van uiterstes en emosioneel uitmergelend.

Skrywer:Annelie van Jaarsveldt Wanneer ’n mens lees dat 68% van Suid-Afrikaanse werknemers sukkel met stres, met baie wat uitbranding ervaar, en dat afwesigheid as gevolg van depressie die Suid-Afrikaanse ekonomie jaarliks sowat R19 miljard kos, is dit duidelik dat stres en die gepaardgaande geestesgesondheidskwessies ‘n wesenlike probleem met uiters negatiewe…

Lees meer
taalontwikkeling

Só help jy taalontwikkeling by jou baba aan

Geskryf namens die AON deur Lizette van Huyssteen van die Practica Program Babas leer taal voor hul leer praat Jong babas moet van jongs af al baie taal hoor. Dit mag vreemd voel om met iemand te praat wat nog nie verstaan wat jy sê nie en boonop ook nie…

Lees meer
emosioneel gereedheid graad 1

Maak só seker jou kind is emosioneel gereed vir graad 1.

Opsomming: Annelie van Jaarsveldt Wilna van Rooyen, vroeëkinderontwikkelingspesialis by die Afrikaanse Onderwysnetwerk (AON) het onlangs namens Afrikaans.com op Groeipyne (RSG) gesels oor die belangrikheid van skoolgereedheid, maar veral die emosionele gereedheid van jou kind om graad 1 met selfvertroue aan te pak. Hier is ’n opsomming van die belangrikste punte…

Lees meer
Leerhulp

Jou kind en gedeelde aandag (tussen 3 en 8 maande)

Geskryf namens die AON deur Lizette van Huyssteen van die Practica Program Wat is “gedeelde aandag”? Gedeelde aandag is die spesiale interaksie wat tussen twee mense ontstaan wanneer hulle doelbewus saam aan ’n voorwerp of gebeurtenis aandag gee om daaroor te kommunikeer. Babas kan aanvanklik nog nie doelbewus saam met…

Lees meer
Leer

Leer jou kind om innoverend te speel

Geskryf namens die AON deur Lizette van Huyssteen van die Practica Program Leer deur kreatiewe spel Volgens die “21st Century Skills Early Learning Framework” kan speelervarings baie effektief gebruik word om innoveringsvaardighede te bou. Die verslag beklemtoon dat ons kinders voorskools moet toelaat en aanmoedig om te speel op maniere…

Lees meer
tienerswangerskappe

Tienerswangerskappe: Gruwelike skending van kinderregte.

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt In ’n artikel op Netwerk24 van 28 Oktober 2025 skryf Llewellyn Prince dat die Departement van Basiese Onderwys (DBO) besorg is oor die swangerskappe van leerders van 10 tot 14 jaar. Volgens die minister van basiese onderwys, Siviwe Gwarube, het soveel as 2 833 kinders vanaf 1…

Lees meer
Leerhulp

Leerstrategieë en kunsmatige intelligensie

Saamgestel deur: Annelie van Jaarsveldt, prof Ignatius Gous Leerstrategieë en hoe leerders kunsmatige intelligensie kan inspan om leer te bemeester. Professor Ignatius Gous, emeritus professor voorheen verbonde aan Unisa, en ’n spesialis in effektiewe leermetodes het onlangs namens Afrikaans.com op die program Kompas op RSG gesels. Prof Gous het gepraat…

Lees meer
Leerhulp vir eksamen

2025-Matrikulant: Berei só voor vir jou wiskundevraestel

Artikel verskaf deur Akademia Skrywer: Santie Louw Pak jou wiskundevraestelle met selfvertroue aan Die 2025-skooljaar is amper op sy einde en vir duisende matrikulante van dwarsoor die land lê ʼn baie belangrike laaste fase in hul skoolloopbaan voor. Indien jy jouself in dié groep bevind, hoop ek jy rus goed…

Lees meer
Leerhulp

Legkaartbou in die kleuterfase: Meer as net pret

Deur Marietjie Havenga, Skoleondersteuningsentrum: Onderwysspesialis Díe waarde van legkaartbou Wanneer ’n kind voor ’n legkaart sit en vol konsentrasie probeer uitwerk waar elke stukkie pas, gebeur daar iets wonderliks – nie net op die tafel nie, maar in hul koppe. Wat vir ons na net ’n prettige aktiwiteit lyk, is…

Lees meer