Afrikaans.com Leerhulp Lees
Akademia

Moedertaal maak saak in wetenskapsonderrig

Skrywers: Moreen Coetzee, dosent: Professionele Studies aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde, en prof. Rudi Pretorius, ereprofessor: Geografie aan Unisa. Elke jaar bevestig die uitkoms van die matriekeindeksamen dieselfde hardnekkige tendens, naamlik dat elektriese stroombane een van die mees problematiese onderwerpe in fisiese wetenskappe is. Alhoewel leerders formules kan manipuleer, berekeninge…

Lees meer
Noodhulp

Bemagtig jou kind om kalm te bly in ’n krisis

Skrywer: Karla Janse van Vuuren As ouers doen ons alles moontlik om ons kinders veilig te hou. Ons leer hulle om versigtig te wees wanneer hulle die pad moet oorsteek, om op hulle hoede te wees rondom vreemdelinge en nooit iewers heen te gaan sonder om vir ons te sê…

Lees meer
Lyfieveiligheid

Lyfieveiligheid vir jou kind

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Kinders floreer emosioneel binne ’n veilige omgewing waar hulle weet hulle word onvoorwaardelik aanvaar en liefgehê en kan daarom net hulleself wees. Hulle huis, mamma en pappa en dikwels versorgers is hulle veilige plek, maar binne spesifieke grense. Op dié manier, weet hulle te alle tye…

Lees meer
Weet.co.za

Weet jy, jy moet Weet besoek!

Weet meer by die skool én tuis Weet jy van Weet Ag jy weet, daardie wonderlike Afrikaanse e-naslaangids vir leerders. Ja, dáái een! Maar het jy geweet dat Weet al meer as 1 300 goeie, betroubare artikels vir leergierige kinders en nuuskierige agies gepubliseer het? Gaan kyk ‘n bietjie! Dan is…

Lees meer
babagebare

Ken jy die topvyf-babagebare?

Geskryf namens die AON deur: Lizette van Huyssteen van die Practica Program Alle babagebare is waardevol, maar vyf van hulle word wêreldwyd as rooivlag-mylpale beskou. Dit beklemtoon hoe belangrik hierdie gebare is en dat dit baie voordelig is om alle babas te help om hierdie spesifieke gebare gemaklik en gereeld…

Lees meer
Tayla Venter

Om ’n kind te verloor

Skrywer: Karla Janse van Vuuren Foto: Unleashed Photography “Moet nooit ‘’n gesonde kind as ‘n gegewe aanvaar nie.” “As jy vanaand ’n gesonde kind in die bed sit, gaan op jou knieë en wees dankbaar,” sê Tayla Venter (28) aan Afrikaans.com. Haar en haar verloofde Addie Jacobs se dogtertjie Ava is…

Lees meer
Oorgewig kinders

My kind is oorgewig – wat nou?

Skrywer: Anita van Niekerk Dit begin gewoonlik klein. Sy skoolbroek wat skielik “gekrimp” het. ’n Foto waar haar wange voller lyk as wat jy onthou. Of ouma wat voor almal uitblaker: Haai, kyk die kind se babavet!” Tog weet jy hierdie is meer as net ’n groeifase. Jou kind sukkel…

Lees meer
leerhulp

Hardoplees as waardevolle leer- en leesbousteen vir die toekoms

Geskryf deur Lianda Coetzer, bibliotekaris by Akademia Wêreldhardopleesdag word elke jaar op die eerste Woensdag van Februarie gevier en vanjaar het dié geleentheid op 4 Februarie 2026 plaasgevind. Vóór jy dink dat dit net nóg ʼn kalenderdag sonder enige merkwaardige impak was, dink weer. Hardoplees is ongetwyfeld ʼn waardevolle bousteen…

Lees meer
babas

Praat só met jou baba

Geskryf namens die AON deur Lizette van Huyssteen van die Practica Program Wenke vir hoe jy met jou baba kan kommunikeer Dis krities belangrik dat ouers en versorgers gereeld met babas en peuters moet gesels om die kinders se taalontwikkeling te ondersteun. Maar baie volwassenes (veral pappas) sukkel soms om…

Lees meer