Afrikaans.com Leerhulp Lees
AON vaardighede

Hoe leer kinders 21-eeuse vaardighede aan?

Geskryf namens die AON deur Lizette van Huyssteen van die Practica Program Die faktore wat ’n rol speel tydens die aanleer van vaardighede Vaardighede is nie boekekennis nie Die vaardighede wat kinders in die 21ste eeu moet aanleer, is nie ’n stel feite wat hulle moet memoriseer, verstaan en toepas…

Lees meer
Marisa Steynberg

Marisa inspireer jong kunstenaars

Skrywer: Karla Janse van Vuuren Wenner van eerste Skilder met Woorde-kompetisie nou voltyds kunstenaar “Ek kan eerlik sê dat die Skilder met Woorde-kompetisie wat ek in 2021 gewen het, my loopbaankeuse en lewe in ’n nuwe rigting gestuur het,” vertel Marisa Steynberg van Johannesburg. Met haar kunswerk wat geïnspireer was…

Lees meer
Leesroetine

Vestig ’n lekker leesroetine van kleins af

Skrywer: Karla Janse van Vuuren “Stories moet deel wees van ons DNS, anders gaan ons algemene kennis, ons woordeskat, en selfs ons menswees daaronder ly,” meen dr. Nadia van der Merwe, ’n Afrikaansonderwyser by Helpmekaar Kollege en voormalige dosent aan die Universiteit van Johannesburg. Stories is natuurlik opgesluit in boeke,…

Lees meer
ROF

Ondersteun die ROF en maak ’n verskil

Skrywer: Karla Janse van Vuuren Op ’n klein dorpie in Limpopo staan ’n jong onderwyseres elke oggend voor haar klas, vasbeslote om ’n verskil te maak. Wat min van haar leerders weet, is dat haar pad hierheen nie moontlik sou wees sonder die ondersteuning van die Rapport Onderwysfonds (ROF) nie.…

Lees meer
Kunsmatige Intelligensie

Die navorser van die toekoms in die era van Kunsmatige Intelligensie.

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt  “Kunsmatige Intelligensie vervang nie menslike oordeel nie … dit versterk menslike potensiaal.” – Professor Ignatius Gous, tydens die Akademie se 2026-Studentesimposium vir die sosiale en geesteswetenskappe Tydens die sesde Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se Studentesimposium vir die sosiale en geesteswetenskappe, wat in Februarie 2026…

Lees meer
Tantrum

‘Tantrums’: Wanneer groot emosies oorneem

Skrywer: Karla Janse van Vuuren Elke ouer het dit al beleef: daardie skielike, oorweldigende storm van trane, geskree en ledemate wat soos gaar spaghetti rondgeslinger word. Daar is min dinge so uitdagend soos ’n klein mensie wat vasgevang is in die hoë emosie van ’n “tantrum”. Vir ’n ouer kan…

Lees meer
Leesbegrip

Vlot lees is nie noodwendig lees met begrip nie.

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Die vermoë om te lees vir betekenis is belangrik aangesien die gemiddelde persoon begin lees sodra hulle hul oë soggens oopmaak. Hulle kyk na boodskappe op hulle selfone, lees etikette op die ontbytpapboks, lees en onderteken hulle kinders se skoolkennisgewings, spoedlees die daaglikse nuushooftrekke op die…

Lees meer

Só moedig jy kreatiwiteit by jou kind aan

Geskryf namens die AON deur Lizette van Huyssteen van die Practica Program Watter stappe kan jy neem om kreatiwiteit aan te moedig? Kreatiwiteit is ‘n sleutelvaardigheid in die arsenaal van 21ste-eeuse vaardighede. Dit neem oor die algemeen tydens die eerste 9 jaar op vier maniere in ‘n skoolsituasie vorm aan:…

Lees meer