Afrikaans.com Leerhulp Lees
Die geheime verskuil in die palm van jou hand …

Die geheime verskuil in die palm van jou hand …

Henk Serfontein se kuns ontroer Diana Ferrus: “Hoe koud het dit nie geword toe jy jou sonkamer sluit” – Henk Serfontein Henk Serfontein is vanjaar die feeskunstenaar tydens die jaarlikse Tuin van Digters 2018 by die Breytenbach Sentrum, Wellington, die geboortehuis van die bekroonde digter en skilder Breyten Breytenbach, wat nou as multi-kulturele kultuursentrum…

Lees meer
Lees – die sleutel tot leersukses

Lees – die sleutel tot leersukses

Uitkomsgerigte onderwys verg groter ouerbetrokkenheid en Afrikaans.com word gereeld deur ouers gevra hoe hulle meer betrokke kan raak, veral ten opsigte van lees. Anders as wat jy dalk gedink het, is om na jou kind se leesles te luister, nie altyd die beste manier om jou kind se leesvaardigheid te bevorder…

Lees meer
Beeld Leesmaand

September is leesmaand!

Maak gebruik van die geleentheid en skep ’n fees van lees. Afrikaans.com maak jou graag bewus van hierdie fantastiese leerhulp wat Beeld beskikbaar maak. Oefenvraestelle met memo’s vir alle Grade is by www.duxedmedia.com se aanlyn winkel beskikbaar. Graad 11 en 12 kan nou vir Oktober Beeldskool en NBT-kursus by www.duxedmedia.com inskryf. Vir hulp met…

Lees meer
Jy mag maar foute maak in Afrikaans.

Jy mag maar foute maak in Afrikaans.

Probeer bly immers die beste geweer. Al ooit gewonder hoekom party Afrikaans Eerste Addisionele Taal-leerders weier om Afrikaans te praat of bloot net opgee en sê dit is te moeilik? Groepsdruk het baie daarmee te doen – ’n mens wil tog nie afsteek by jou maats nie. Ook selfvertroue – netnou lag hulle…

Lees meer
Afrikaans Eerste Addisionele Taal – Hoe eet jy die Afrikaanse olifant?

Afrikaans Eerste Addisionele Taal – Hoe eet jy die Afrikaanse olifant?

Afrikaans.com kry gereeld navrae oor gratis hulpmiddels vir Engelssprekende leerders wat Afrikaans Eerste Addisionele Taal (EAT) moet baasraak. Ongelukkig is die gratis hulp dungesaai en al is die meeste van die hulpmiddels nie te duur nie, wil veral onderwysers nie die ouers verder belas met ekstra uitgawes nie. Ambassadeur vir…

Lees meer
Rustenberg Leeskring

Is jy deel van ‘n leeskring? Raak deel van ‘n groter netwerk

LitNet het ʼn tyd gelede begin om inligting en programme van leeskringe in Suid-Afrika in te samel en te publiseer. Die doel hiermee is om ʼn groter bewustheid van verskillende leeskringe reg oor die land, en hulle aktiwiteite te deel. Op die wyse kan mense aangemoedig word om by bestaande leeskringe aan te…

Lees meer
Lees hardop vir jou kind voor – tien redes waarom dit werk!

Lees hardop vir jou kind voor – tien redes waarom dit werk!

Tien redes waarom voorlees een van die beste aktiwiteite is om saam met jou kind te doen ’n Kind wat goed en vinnig kan lees, het vir die res van sy lewe ’n voorsprong, maar hoe kan jy seker maak jou kind word so ’n suksesvolle leser? Marisa Haasbroek het met Hannekie…

Lees meer
Wanneer die letters bokspring – Disleksie, wat nou?

Wanneer die letters bokspring – Disleksie, wat nou?

“Gebaseer op die nuutste navorsing is disleksie nie ’n gestremdheid nie, maar bloot ’n onvermoë en dit kan oorkom word deur die oorsaak daarvan te behandel.” – Edublox Wat het Tom Cruise, Jennifer Aniston, Anthony Hopkins, Richard Branson, Steven Spielberg, John Irving, Steve Jobs, Jules Verne, Jamie Oliver en talle ander met mekaar in gemeen?…

Lees meer
Spelslaggate in Afrikaans

Spelslaggate in Afrikaans

Spelfoute kan soms snaaks wees, maar beslis nie ‘n snaaksigheid nie. Prof. Gerhard van Huyssteen, hoof van die Taalkommissie en natuurlik van Op die Spel-faam stem saam – reg spel is beslis nie kinderspeletjies nie! Hier is raad … Stap 1 is om te wéét dat jy soms sukkel met spelling. As…

Lees meer
Huiswerk vir laerskoolleerders. Ja of Nee?

Huiswerk vir laerskoolleerders. Ja of Nee?

Laerskoolleerders moet meer speeltyd gegun word na skool en nie nog met ekstra skoolwerk opgesaal word nie. Dalk stem jy saam, dalk nie, maar die kwessie van huiswerk doen na skool, bly maar ’n teer puntjie vir party van ons. Party kinders kan bloot nie byhou nie en voel oorweldig…

Lees meer