Afrikaans.com Leerhulp Lees
Fokus: Tegnologie in die klaskamer

Fokus: Tegnologie in die klaskamer

Heelwat navorsing word deesdae gedoen oor die gebruik van tegnologie in die klaskamer, maar watter impak het dit op die leerders? Daar word gesê dat die hedendaagse kind, of sogenaamde Z-generasie, meer visueel leer omdat hulle meer toegang tot tegnologie het en ook baie meer kundig in die gebruik daarvan…

Lees meer
Hoe kies ‘n mens die regte vakke?

Hoe kies ‘n mens die regte vakke?

Vakkeuse bepaal jou kind se toekoms Graad 10 is ’n belangrike jaar, want dit is wanneer leerders (en hul ouers) moet skoolvakke kies. ’n Besluit wat die leerder se loopbaankeuse en toekoms kan beïnvloed. Maar hoe gemaak as die kind nog nie eers seker is wat hy/sy eendag wil doen…

Lees meer
Kreatiwiteit en verbeelding – leer hoe om te skryf … in Afrikaans!

Kreatiwiteit en verbeelding – leer hoe om te skryf … in Afrikaans!

KLASKENADES is ‘n akroniem vir die volgende aspekte van kreatiewe skryfonderrig (poësie en stories). Kreatiwiteit en verbeelding Lag en humor Allerlei beeldspraak Styl en struktuur Kommentaar of kritiek Emosies en gevoelens Nuutskeppings Aandag aan detail Digitale media Eienaarskap van die skepper Skryfproses Vind aantekeninge, nuttige elektroniese hulpbronne en ondersteuning met behulp…

Lees meer
1000 Nuttige Woorde

1000 nuttige woorde:

’n Kleurvolle woordeboek vol pret ’n Woordeboek soos die is net die ding om jou kind se taal- en geletterdheidsvaardighede te ontwikkel en verbeter. Die boek, 1000 nuttige woorde,  is nommerpas vir kinders wat nog nie lees nie, beginnerlesers en almal wat Afrikaans wil leer. Onderwerpe wissel van wilde diere, beroepe…

Lees meer
Gesonde en bekostigbare kosblik-idees

Gesonde en bekostigbare kosblik-idees

’n Gesonde kosblik is noodsaaklik vir ’n wakker brein In vandag se gejaagde tye is ontbyt nie altyd gebalanseerd nie of moet dikwels te vinnig afgesluk word.  Party van ons sukkel ook om vroegoggend ’n stewige ontbyt te eet. In so ’n geval is ’n goed beplande kosblik die antwoord.…

Lees meer
Stigting vir die Bemagtiging van Afrikaans (SBA)

Stigting vir die Bemagtiging deur Afrikaans (SBA):

Onderrig in Afrikaans, leer en leeshulp – sbafrikaans.co.za Kreatiewe Kunste-ontwikkeling: Dramaverryking, teaterbywoning, koorsang Lees is ’n fees: Zoë Leesprojek (voorleesprogram vir graad R tot 3); Funda-bundel vir onderrigondersteuning d.m.v. koerantbylaes – http://sbafrikaans.co.za/lees-is-n-fees/ Slypskole & Mentorskap: Brugbou – ’n leerdermentorskap vanaf graad 9 tot graad 12 met korrekte vakkeuses. Mandela–dag – leierskapontwikkelingswerkwinkel Woeker met wiskunde – kongres vir…

Lees meer
Eksamenstres – Gebruik dit tot jou voordeel

Eksamenstres – Gebruik dit tot jou voordeel

Novembermaand is eksamen maand… 2018 se matriekleerlinge is reeds in die tweede week van hul eindeksamens en die res van die grade maak ook gereed vir die (gevreesde) jaarlikse instelling. Eksamens en eksamenstres loop hand-aan-hand. In hierdie artikel kyk Petronell Vorster namens Afrikaans.com na wat eksamenstres is en die gevaartekens wat daarmee…

Lees meer
Hulp vir onnies – Hoe gemaak met die anderster kind in die klas?

Hulp vir onnies – Hoe gemaak met die anderster kind in die klas?

Die oulike karakters in een van Maurice Sendak se kinderboeke (foto: Pinterest) Deesdae, veral met inklusiwiteit wat ’n groter werklikheid is, kry Grondslagfase-onderwysers gereeld te doen met kinders wat nie noodwendig binne die algemene grense pas nie. Hoe gemaak met so ’n leerder? Spraakterapeut en skrywer Christien Neser het tydens die Skitter-in-Afrikaans-werkswinkel by…

Lees meer