Afrikaans.com Leerhulp Lees
Leespleisters plak ’n pleister op die eina van leesprobleme

Leespleisters plak ’n pleister op die eina van leesprobleme

Hierdie omvattende boek deur Isabel Pretorius, ’n ervare remediërende onderwyskundige, is ’n praktiese handleiding vir die onderwyser, tuisskoler of ouer om ’n probleem vroegtydig te identifiseer. Dit voorsien in ’n groot behoefte, veral in Afrikaans. Hierdie omvattende werk beskryf die aard van perseptuele uitvalle wat tot lees- en spelling-probleme lei. Dit bevat kompakte, effektiewe…

Lees meer
Hoeveel slaap is genoeg vir jou skoolgaande kind

Hoeveel slaap is genoeg vir jou skoolgaande kind?

Slaap – ’n wondersoete ding Die meeste van ons het al met min slaap moes klaarkom, maar weet ook dat die nadraai daarvan soveel meer as net jou konsentrasievermoë beïnvloed. Kortom, slaap is noodsaaklik vir oorlewing en ’n tekort aan slaap kan lei tot knorrigheid, emosies wat wipplank ry, vergeetagtigheid,…

Lees meer
Kry so jou wiskunde onder die knie

Matrieks – Kry so jou wiskunde onder die knie

Wiskunde is dalk nie jou geliefde of beste vak nie … en jy sien maar op teen die eksamen. Tog is dit ’n belangrike vak wat baie deure oopmaak, veral as jy graag na skool verder wil studeer. Trouens, wiskunde maak deel uit van ’n mens se daaglikse lewe –…

Lees meer
Studiewenke vir matrieks

Studiewenke vir matrieks

Dalena van der Westhuizen, internasionaalopgeleide kognitiewe ontwikkelingsterapeut het in ‘n onlangse gesprek op die Groot Ontbyt nuttige studiewenke vir matrieks gedeel. Kyk hier … Klik hier vir die perfekte strategie vir die matriekeksamen.

Lees meer
Gehalte-onderwys met Breinlyn

Gehalte-onderwys met Breinlyn

’n innoverende manier van leer Breinlyn maak afstandsonderrig vir graad R tot 12 maklik. Nou kan leerders enige plek, enige tyd studeer. Boonop is die kurrikulum in ooreenstemming met die Nasionale Kurrikulumverklaring vir graad 1 tot 12  en is Breinlyn ook by die Onafhanklike Eksamenraad (IEB) geregistreer. Omvattende leermateriaal en onderwysersgidse…

Lees meer
Matrieks: Handige wenke vir die eindeksamen

Matrieks: Handige wenke vir die eindeksamen

Middel-Oktober wanneer die 2019-matriekeindeksamen begin, is voor die deur. Dit is nou die regte tyd om vas te stel in watter areas jy meer werk moet insit en om seker te maak jy kry goeie punte. Afrikaans.com het so bietjie ondersoek ingestel en hier is ’n handige strategie om te…

Lees meer
Sluit aan by Mentorvennoot!

Sluit aan by Mentorvennoot!

Is jy ’n voornemende entrepreneur? Sluit aan by Mentorvennoot! Mentorvennoot maak jongmense bewus van entrepreneurskap om selfversorgend en finansieel onafhanklik te wees. Mentorvennoot is ’n niewinsgewende organisasie wat bestaan uit suksesvolle sakelui en vooraanstaande akademici wat hulle kennis met jongmense deel en beskikbaar stel. Mentorvennoot se programme ontsluit kreatiewe denke en ontwikkel vaardighede…

Lees meer
Dit is vakansie! Speel bordspeletjies saam met jou kind

Dit is vakansie! Speel bordspeletjies saam met jou kind

Om bordspeletjies as gesin saam te speel hou baie voordele in veral vir jou kind se ontwikkeling. Dit is pret, maar ook opvoedkundig en is goeie motivering om nuwe dinge te leer en besig te bly. Boonop versterk dit die verhoudings binne die gesin en lei tot beter kommunikasie. Die…

Lees meer
Hierdie studiemetodes gee jou selfvertroue

Hierdie studiemetodes gee jou selfvertroue

Daar is min woorde wat ouers en leerders se bloed so vinnig in yswater laat verander soos die woord, ‘eksamen’. Goeie studiemetodes kan egter die eksamenvrees in eksamenvreugde verander.  Petronell Vorster het namens Afrikaans.com navorsing gedoen oor die verskillende studiemetodes wat jou kind kan help om die komende halfjaar-eksamen met selfvertroue…

Lees meer