Afrikaans.com Leerhulp Lees
Ter viering van die Internasionale Jaar vir Inheemse Tale (2019)

Ter viering van die Internasionale Jaar vir Inheemse Tale (2019)

Fanakalo Die Verenigde Nasies het 2019 as die Internasionale Jaar van Inheemse Tale verklaar – die uitsluitlike doel om bewustheid te skep van die gevolg van die verlies aan inheemse tale asook die belangrike skakel tussen taal, welvaart, vrede en ontwikkeling. Lees die Afrikaans.com-nuusverklaring hier. Fanakalo – die lingua franca van die…

Lees meer
Boeliemuur-boodskappe3-min

Kom ons bou mekaar eerder op …

Vir baie Suid-Afrikaanse kinders is die skielike toemaak van skole ’n welkome ontsnapping van ‘n nare realiteit … ‘n Realiteit waarin hulle geteister, gespot en afgetakel word, sodat hulle uiteindelik self glo dat hulle nie goed genoeg is nie. Met hierdie virtuele muur staan Afrikaans.com in solidariteit met slagoffers van…

Lees meer
Handige hulp vir onnies en ouers

Handige hulp vir onnies en ouers

Ons is nie almal ewe bedrywig en bedrewe op sosiale media nie, maar soms kan spesifieke Facebook-groepe nogal handig te pas kom, veral as ’n mens op soek is na onderrig-, leer- en taalhulpbronne.  Afrikaans.com het so bietjie op sosiale media gaan loer wat daar vir ons onderwysers en ouers is en…

Lees meer
Ons verduidelik transtaling in die klaskamer

Ons verduidelik transtaling in die klaskamer

Wat vir ’n ding is dit? Transtaling (translanguaging) is ’n teorie, maar ook ’n praktyk en is gebaseer op hoe meertalige persone hulle taalhulpbronne aanwend vir kommunikasie en begrip en om betekenis aan konsepte te gee. Op die manier, is dit moontlik om jou denke te verwoord en oor te…

Lees meer
Grootskool hier kom ek!

Grootskool hier kom ek!

Berei jou kind voor vir graad 1 Die meeste kinders is deesdae deel van formele voorskoolse onderrig en word die kind vir graad 1 voorberei, of skoolgereedheid gemaak. Tog is dit belangrik om seker te maak jou kind is wel skoolgereedheid omdat hy/sy kort voor lank deel gaan wees van…

Lees meer
Leer jou kind

Leer jou kind die waarde van ‘n woordeboek, want …

Dis mos maklik! Jy slaan eenvoudig die woord waarna jy soek na en gebruik hom dan so. Nee, toe nie.  Gerhard van Huyssteen van VivA skryf in ’n blog dat die “wêreld  daarby kan baat as meer mense net ’n bietjie woordnavorsing doen oor wat hulle eintlik besig is om…

Lees meer
Leespleisters plak ’n pleister op die eina van leesprobleme

Leespleisters plak ’n pleister op die eina van leesprobleme

Hierdie omvattende boek deur Isabel Pretorius, ’n ervare remediërende onderwyskundige, is ’n praktiese handleiding vir die onderwyser, tuisskoler of ouer om ’n probleem vroegtydig te identifiseer. Dit voorsien in ’n groot behoefte, veral in Afrikaans. Hierdie omvattende werk beskryf die aard van perseptuele uitvalle wat tot lees- en spelling-probleme lei. Dit bevat kompakte, effektiewe…

Lees meer
Hoeveel slaap is genoeg vir jou skoolgaande kind

Hoeveel slaap is genoeg vir jou skoolgaande kind?

Slaap – ’n wondersoete ding Die meeste van ons het al met min slaap moes klaarkom, maar weet ook dat die nadraai daarvan soveel meer as net jou konsentrasievermoë beïnvloed. Kortom, slaap is noodsaaklik vir oorlewing en ’n tekort aan slaap kan lei tot knorrigheid, emosies wat wipplank ry, vergeetagtigheid,…

Lees meer
Kry so jou wiskunde onder die knie

Matrieks – Kry so jou wiskunde onder die knie

Wiskunde is dalk nie jou geliefde of beste vak nie … en jy sien maar op teen die eksamen. Tog is dit ’n belangrike vak wat baie deure oopmaak, veral as jy graag na skool verder wil studeer. Trouens, wiskunde maak deel uit van ’n mens se daaglikse lewe –…

Lees meer
Studiewenke vir matrieks

Studiewenke vir matrieks

Dalena van der Westhuizen, internasionaalopgeleide kognitiewe ontwikkelingsterapeut het in ‘n onlangse gesprek op die Groot Ontbyt nuttige studiewenke vir matrieks gedeel. Kyk hier … Klik hier vir die perfekte strategie vir die matriekeksamen.

Lees meer