Afrikaans.com Leerhulp Lees
Matrieks

Jou kind se matriekjaar te midde van die pandemie

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Nou ja, graad 12 soos waaraan ons tot voor 2020 gewoond was, is skynbaar steeds nie vanjaar ons matriekleerders beskore nie. Nie net is dit jou kind se laaste skooljaar voordat hy/sy die grootmenswêreld moet aanpak nie, dit is ook emosioneel uitdagend. Agter daardie “ek is…

Lees meer
SBA

Aflaaibare hulpmiddels vir ouers

So help jy jou angstige kind. In ons gejaagde lewe, is angstigheid by kinders nie ongewoon nie en kan hulle op verskillende ouderdomme oor verskillende dinge angstig voel. Baie van hierdie bekommernisse is daarom te wagte  en deel van die grootwordproses. Maar, wat maak ‘n mens as jou kind se…

Lees meer
Vakansiepret

Hoe om jou kinders besig te hou die vakansie

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Kinders moenie in die water mors nie …” Nou ja, dan moet hulle besig gehou word. Ongelukkig kan almal nie see, na ’n vakansieoord of wildtuin toe gaan nie en is Jan Tuisbly se karretjie hulle voorland. Trouens, party van ons verkies om liewer Kerstyd by…

Lees meer
vraestel

Afrikaans Huistaal: Wenke vir vraestel 2: gedigte

In dié episode van Kompas op RSG, gee Christopher Banda van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement wenke oor hoe matrieks moet voorberei vir Afrikaans Huistaal, vraestel 2: gedigte. Die vraestel word op 24 November 2020 geskryf. Christopher is die senior kurrikulumbeplanner vir Afrikaans (graad 10 – 12) by die WKOD. Leerders: Daar…

Lees meer
AGHS

My kind het AGHS. Wat nou?

“Die kind het miere in sy agterwêreld! Hy kan eenvoudig nie vir langer as ’n paar minute op sy boude stilsit en op een ding konsentreer nie.” Klink bekend? Is die kind bloot stout of verveeld, of is daar ’n ander rede vir sy woeligheid? En wat van die vergeetagtige…

Lees meer
Aanneming

Die aanneemproses

In Suid-Afrika moet jy ouer as 18, ’n Suid-Afrikaanse burger of permanente inwoner wees as jy ’n Suid-Afrikaanse kind wil aanneem. Aannemings kan egter slegs deur ’n geakkrediteerde maatskaplike werker wat aannemings hanteer, geprosesseer word. Alle voornemende ouers word ook streng gekeur om hulle geskiktheid en bevoegdheid om ‘n kind…

Lees meer

Hoe lyk die toekoms van onderwys na Covid-19?

“In ons strewe om beter modelle te skep, sal die omgekeerde klaskamer, selfgerigte leer en die onderwyser as fasiliteerder en mentor belangriker word. My boodskap aan onderwysers? Onderwysers, julle is onmisbaar! Ek haal aan: Aan jou dade grens ’n ewigheid …” – So sê Daan Potgieter, hoof- uitvoerende beampte van die…

Lees meer
Outisme

Outisme: ’n Wye spektrum met verskillende simptome en ervarings.

“Ons is nie almal dieselfde nie, soortgelyk maar nie identies nie.” – Emile Gouws, ambassadeur vir outisme en self op die spektrum Die Amerikaanse vereniging, Autism Support Network, se slagspreuk is: “Autism is not a disability, but a different ability.” Om die rede behels outisme ook nie bloot ’n eenvoudige…

Lees meer

Tuisskool: Kies ek aanlyn of tuisonderrig?

Hier is riglyne. Jy wil jou kinders tuisskool en het reeds jou navorsing gedoen, maar hoe weet jy watter program is die beste vir jou doeleindes en spesifiek jou kind se behoeftes. Hierdie keuse gaan berus op watter onderrigstyl die beste by jou kind pas, of jy self as fasiliteerder…

Lees meer
Speel jou kind genoeg?

Speel jou kind genoeg?

“Vyfjariges wat leer lees, was 30 jaar gelede ongehoord. Kinders moes toe speel, klim, klouter, verf en teken. Soos wat Finse kinders vandag steeds doen.” – Christien Neser in Help! My kind is anders In Suid-Afrika begin die leesproses reeds in graad R. Maar sit dit nie onnodige druk op ons kinders…

Lees meer