Afrikaans.com Leerhulp Lees
Tippie leesreeks

Kweek ‘n verbeelding en liefde vir lees saam met Tippie en sy vriende

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Ek het as remediërende terapeut in my privaatpraktyk gesien hoeveel kinders sukkel om te lees. Kinders wat nie kan lees nie, is kinders wat nie kan leer nie.” – Reinette Lombard, medeskepper van die Tippie-leesreeks   Gratis Tippie-hulpbronne WEN ‘n Tippie-geskenkmandjie ter waarde van R1 799…

Lees meer
Skole

Vaardigheidskole: Beslis nie minderwaardige opleiding nie!

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Ons hoofdoel is om hoop te skep – veral vir die afvlerkkinders in ons gemeenskap – sodat hulle in hulleself kan glo en met ’n positiewe selfbeeld vir hulleself in die toekoms ’n inkomste kan genereer.” – Johannes van Schalkwyk, skoolhoof by Westcliff Vaardigheidskool in die…

Lees meer
Sosiale media

Jou tiener en sosiale media – gebruik of misbruik?

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Die debat het reeds jare gelede begin – toe televisie pas in ons voorkamers geland het en Riaan Cruywagen deur ‘n ou tante wat ek geken het, beskryf is as “darem so mooie man”. (En ja, sy het spesiaal hare gekam vir die okkasie.) In elk…

Lees meer
Akademia

Afstandsonderrig by Akademia wêreldwyd beskikbaar

Persverklaring van Akademia Aangepas vir artikelplasing: Annelie van Jaarsveldt Aansoeke om nauurse afstandsonderrig in Afrikaans verleng tot 12:00 op 12 Maart 2021! Weens die magdom van navrae wat ingestroom het, het die Afrikaanse privaat hoëronderwysinstelling Akademia aangekondig dat studente wat beoog om nauurs te studeer nou tot 12 Maart kan…

Lees meer
Leerhulp

So help jy jou angstige kind.

Skrywers: Annelie van Jaarsveldt, Tertia de Klerk (M. Soc.Sc – kliniese sielkunde) en Christien Neser (spraakterapeut) Vir die volle artikel, laai die pdf-boekie onderaan die artikel af. In ons gejaagde lewe, is angstigheid by kinders nie ongewoon nie en kan hulle op verskillende ouderdomme oor verskillende dinge angstig voel. Baie…

Lees meer
Matrieks

Jou kind se matriekjaar te midde van die pandemie

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Nou ja, graad 12 soos waaraan ons tot voor 2020 gewoond was, is skynbaar steeds nie vanjaar ons matriekleerders beskore nie. Nie net is dit jou kind se laaste skooljaar voordat hy/sy die grootmenswêreld moet aanpak nie, dit is ook emosioneel uitdagend. Agter daardie “ek is…

Lees meer
SBA

Aflaaibare hulpmiddels vir ouers

So help jy jou angstige kind. In ons gejaagde lewe, is angstigheid by kinders nie ongewoon nie en kan hulle op verskillende ouderdomme oor verskillende dinge angstig voel. Baie van hierdie bekommernisse is daarom te wagte  en deel van die grootwordproses. Maar, wat maak ‘n mens as jou kind se…

Lees meer
Vakansiepret

Hoe om jou kinders besig te hou die vakansie

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Kinders moenie in die water mors nie …” Nou ja, dan moet hulle besig gehou word. Ongelukkig kan almal nie see, na ’n vakansieoord of wildtuin toe gaan nie en is Jan Tuisbly se karretjie hulle voorland. Trouens, party van ons verkies om liewer Kerstyd by…

Lees meer
vraestel

Afrikaans Huistaal: Wenke vir vraestel 2: gedigte

In dié episode van Kompas op RSG, gee Christopher Banda van die Wes-Kaapse Onderwysdepartement wenke oor hoe matrieks moet voorberei vir Afrikaans Huistaal, vraestel 2: gedigte. Die vraestel word op 24 November 2020 geskryf. Christopher is die senior kurrikulumbeplanner vir Afrikaans (graad 10 – 12) by die WKOD. Leerders: Daar…

Lees meer