Afrikaans.com Leerhulp Lees
Aanneming

Aanneming – ’n kind uit jou hart gebore.

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Ek wil elke persoon wat deur aanneming geskei is aanmoedig om jou ma of kind te soek. Dit is die ENIGSTE manier om “closure” te kry. Ek is nie kwaad vir haar nie en ek hoop en bid dat sy tog eendag met my sal kontak…

Lees meer
Verlies by kinders

Verlies by ons kinders. Hoe hanteer ons dit? Hier is wenke.

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Ouers bevind hulself dikwels in situasies waar hulle moeilike onderwerpe, soos byvoorbeeld die dood van ’n familielid, met hulle kinders moet bespreek en dan onseker is oor hoe om dit te benader. Gaan soek ’n mens na leiding, is daar wel boeke oor die onderwerpe, maar…

Lees meer
Angs

Wenke om jou kind se vrese en angstigheid te hanteer

Vrees en angstigheid is altyd met ons, trouens dit is iets wat geneties oorgedra kan word, maar veral in dié tyd waar ons al so lank saam met die gevolge van die covid-19-pandemie moet saamleef, blyk dit net asof soveel meer van ons en veral ons jonger kinders, hiermee stoei.…

Lees meer
SBA

SBA: Doen só aansoek vir werk!

In vandag se onstuimige ekonomiese klimaat, is dit moeiliker as ooit om jou merk te maak in die beroepswêreld. Waar begin jy as jongmens en watter hulpbronne het jy nodig wanneer jy begin werksoek? Persoonlike bemagtiging wat daarop gemik is om te verseker dat elke individu sy volle potensiaal bereik,…

Lees meer
Hakkel

My kind hakkel. Hoe help ek?

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Die spraakterapeut en skrywer Christien Neser skryf in haar boek, Help! My kind is anders, dat daar min dinge is wat ’n ouer en onderwyser so magteloos kan laat voel soos ’n kind wat onvlot is. Statistiek wys ook dat daar wêreldwyd ongeveer 68 miljoen mense…

Lees meer
Boelie

Mites en feite oor boeliery

Nuttige hulpbron: Die film, Die Val, ondersoek boelie-realiteite in skole aan en kan vanaf 10 September 2022 gratis op AfriforumTV gekyk word. Hierdie rolprent vorm deel van AfriForum se teenboelie-en-selfdoodbewusmakingsveldtog en is spesifiek gemik op hoërskoolleerders. Die doel van die film is om hoop te skep in ’n wêreld waar…

Lees meer
Kuberboelie

Kuberboeliery – Die gevaar op ons kinders se vingerpunte

Nuttige hulpbron: Die film, Die Val, ondersoek boelie-realiteite in skole aan en kan vanaf 10 September 2022 gratis op AfriforumTV gekyk word. Hierdie rolprent vorm deel van AfriForum se teenboelie-en-selfdoodbewusmakingsveldtog en is spesifiek gemik op hoërskoolleerders. Die doel van die film is om hoop te skep in ’n wêreld waar…

Lees meer
Boelie

Boeliery – Die nare werklikheid in ons midde

Nuttige hulpbron: Die film, Die Val, ondersoek boelie-realiteite in skole aan en kan vanaf 10 September 2022 gratis op AfriforumTV gekyk word. Hierdie rolprent vorm deel van AfriForum se teenboelie-en-selfdoodbewusmakingsveldtog en is spesifiek gemik op hoërskoolleerders. Die doel van die film is om hoop te skep in ’n wêreld waar…

Lees meer
Moedertaalonderrig is nie ’n opsie nie – wat nou?

Moedertaalonderrig is nie ’n opsie nie – wat nou?

Moedertaalonderrig is nie ‘n opsie nie – wat nou? Ons almal weet hoe belangrik moedertaalonderrig is. Navorsing toon dat kinders wat in hul moedertaal onderrig word nie net beter presteer op skoolvlak nie, maar ook in die tersiêre omgewing. Afrikaans.com stel ondersoek in oor die verskillende Afrikaanse tuisonderrigopsies en wat…

Lees meer
Viva

VivA se jongste portaal vir taalwerkers: Teksredaksieportaal

Is jy ‘n professionele taalwerker? Dan is die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) se jongste portaal presies waarvoor jy gewag het. Afrikaans.com beveel VivA ten sterkste aan vir gehalteversekerde, akademies begronde en geverifieerde vakinhoud oor Afrikaans. Teksredaksieportaal is geskep vir elkeen wat hulle brood en botter in en met Afrikaans…

Lees meer