Afrikaans.com Leerhulp Lees
Moedertaal

Moedertaalonderrig en meertaligheid is soos vinkel en koljander

“Ek is lief vir tale soos ouers vir hulle kinders, maar Afrikaans is die oogappel.  Alles wat belangrik is in my lewe en alles wat my EK maak, doen ek in Afrikaans. Dis beskrywend, eg en die grondslag van my kultuur.” – Azelia Morkel, Kanaalhoof, VIA-TV Februarie is Moedertaalmaand en…

Lees meer

Ontwikkel jou kind se mondelinge vaardighede só

Deur Wilna van Rooyen Kinders se kommunikasievaardighede ontwikkel slegs wanneer hulle gemotiveerd is om iemand anders te laat verstaan wat hulle beleef, dink, voel of nodig het. Dit is ’n feit dat kommunikasievaardighede makliker tuis as in ’n skoolopset ontwikkel. Kinders is vanselfsprekend meer gemaklik wanneer hulle tuis kan oefen…

Lees meer
Leesbegrip

Vir ons onderwysers: Leesbegrip: Artikel 3 – Tydens-leesfase

Skrywer: Dr NM Klapwijk  In hierdie reeks van vier artikels oor die onderrig van leesbegrip, het ons in artikel 1 die belangrikheid van die ontwikkeling van leesbegrip bespreek, en lesers bekendgestel aan die LOK-raamwerk (bestaande uit drie fases) vir die onderrig van leesstrategieё. Die raamwerk is spesifiek vir Suid-Afrikaanse skole…

Lees meer
Skooltoe

Grootskool …Help jou kind om uit te sien na skool.

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Terug hok toe! Darem nie heeltemal die prentjie wat ’n mens wil skep om ons kinders opgewonde oor skool te maak nie. Nietemin, dit is hoe ons altyd daarna verwys het – daardie jare toe aanlyn skool, tuisonderrig en dies meer nie ’n opsie was nie…

Lees meer
Skool

So vergemaklik jy die eerste dag op hoërskool vir jou kind …

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Hoërskool is grootskool op steroïede Om vir die eerste keer hoërskool (graad 8) toe te gaan, is baie dieselfde as daardie eerste skooldag sewe jaar gelede – dis nog steeds effens skrikwekkend, met die een groot verskil: tieners huil mos nie voor hulle maats nie. So…

Lees meer
enkelouerskap

Enkelouerskap: Hoe om dit positief te hanteer

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Navorsing wat in 2016 gedoen is, het bevind dat 53% van huishoudings in Suid-Afrika enkelouerhuishoudings is.” – Katherine van Heerden, opvoedkundige sielkundige (in Groeipyne op RSG – 12 Augustus 2021) Daar is verskeie redes hoekom ‘n mens jouself in die enkelouerskapsituasie kan bevind, naamlik die dood…

Lees meer
Alleenheid

Hoe om te ontsnap van alleenheid. Ons vertel jou hoe.

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt In ons vierde en laaste onderhoud met Siegfried Louw, bespreek ons die kwessie van alleenheid of isolasie – asook verslawing. Die geїllustreerde kinderboekie, Sofia en die grot, gaan hieroor. Afrikaans.com het met Siegfried gesels. Isolasie en alleenheid klink soos een ding. Verslawing klink soos iets heeltemal…

Lees meer
idiome

SBA blaas nuwe lewe in bekende idiome

Idiome word dikwels beskryf as die speserye van taal. Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) se veeltalige idiomeboek, Ons almal drink van dieselfde stroompie, wat vroeër vanjaar die lig gesien het, is daarop gemik om die kleur en geur van taal en ook kultuurerfenis wat hand aan hand daarmee…

Lees meer

Eensaamheid: Wenke om dit positief te hanteer

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Die mens is en bly ‘n sosiale wese en maak op sosiale konneksies staat om te oorleef. Tog ervaar miljoene mense wêreldwyd eensaamheid in een of ander vorm. Trouens, volgens navorsing is ongeveer 45 persent van alle mense eensaam. Party mense ervaar dit net soms, terwyl…

Lees meer