Afrikaans.com Leerhulp Lees
KI

Hoe KI die studielandskap na matriek gaan verander

Geskryf namens die AON deur Lizette van Huyssteen van die Practica Program Ons fokus dikwels op 21ste-eeuse vaardighede omdat die werkplek verander, maar daar is ’n tweede groot skuif wat ons nie kan ignoreer nie: naskoolse opleiding self word tans deur KI herontwerp. Die wêreld waarin vandag se kinders ná…

Lees meer
Weet

Weet: Die Afrikaanse leer-ekosisteem vir die hele gesin

Skrywer: Persverklaring Waar gaan jy soek as jou kind môre ‘n skooltaak oor die sonnestelsel moet doen? Of wanneer jy vinnig wil uitvind wie Jeanne Goosen was, hoekom die lig brand as jy die skakelaar druk of wat presies op hierdie dag in die geskiedenis gebeur het? Vir duisende Afrikaanse…

Lees meer
Tieners

‘My tiener haat my’ – hoe nou?

Skrywer: Karla Janse van Vuuren Daar is min dinge wat ’n ouerhart so seer kan maak soos konflik met ’n kind. En die tienerjare kan vól konflik wees soos wat jou spruit van ’n oulike laerskoolkind in ’n tiener vol storm en drang verander. Afrikaans.com het ’n bietjie dieper gaan…

Lees meer
luistervermoe en konsentrasie

Help! My kind luister nie wanneer ek voorlees nie

Geskryf namens die AON deur Lizette van Huyssteen van die Practica Program Dis ’n algemene uitdaging vir onderwyseresse en ouers: jy sit met ’n mooi storieboek, begin lees met entoesiasme … en die kind is óf op pad êrens heen, óf besig om ’n karretjie rond te stoot, óf gereed…

Lees meer
Selfregulering

Emosionele selfregulering en luistervaardighede gaan hand aan hand.

Skrywers: Annelie van Jaarsveldt & Estie Lippiatt As volwassenes het die meeste van ons waarskynlik deur die jare geleer om ons emosies te herken, dit te bestuur, ander se emosies te “lees” en op gepaste wyse daarop te reageer. Emosionele regulering is egter nie iets waarmee ons gebore word nie,…

Lees meer
braintribe

BrainTribe help jou kind om emosies te verstaan en te verwoord.

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Elke dag kom ons in aanraking met mense van verskillende agtergronde en persoonlikheidseienskappe en veral emosionele bekwaamheid en intelligensie.  Dit is hoekom dit so belangrik is om van kleins af emosies te herken en om daaroor te praat; om emosioneel bekwaam te word sodat ons weet…

Lees meer
Emosionele welstand

Hoe ondersteun ek my kind se sosiale en emosionele welstand?

Geskryf namens die AON deur Lizette van Huyssteen van die Practica Program Jou kind se sosiale en emosionele welstand in die 21ste eeu Sosiale en emosionele welstand het in die 21ste eeu ekstra ondersteuning nodig Volgens die Mental Health Million Project ervaar jong volwassenes wêreldwyd ’n mate van sosiale isolasie…

Lees meer

DIRFloortime® en die kind op die spektrum

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt & Estie Lippiatt, arbeidsterapeut Die meeste van ons weet wat outisme is of wat dit beteken as ’n mens praat van “op die spektrum” wees. So ook is daar ’n verskeidenheid behandelings, tegnieke, benaderings en so meer om die kind met opvoedkundige, sosiaal-emosionele, geestesgesondheid- en/of ontwikkelingsuitdagings…

Lees meer
Konneksie

Kinders, chaos en konneksie: Die kuns om steeds ’n paartjie te bly

Skrywer: Karla Janse van Vuuren Wanneer ’n paartjie ouers word, verander liefde dikwels van lang, rustige gesprekke en spontane afsprake na kosblikke, slaaproetines, skoolaktiwiteite en eindelose doenlysies. Tussen werk, huiswerk, wasgoed en kindersorg kan ’n huwelik maklik begin voel soos ’n praktiese vennootskap eerder as ’n liefdevolle verhouding. Tog hoef…

Lees meer
Studiewenke

Studiewenke om eksamenvrees te oorkom

Saamgestel deur Annelie van Jaarsveldt Dis nou amper tyd vir die eksamen en dit bly maar ’n spanningsvolle tyd in leerders (en hul ouers) se lewens. Dalk volg jy reeds hierdie studiemetodes, maar vir diegene wat tot nou toe nie met ’n plan geleer het nie, het Afrikaans.com so ’n…

Lees meer