Afrikaans.com Leerhulp Lees
Wiskundeklasse

SOS-Wolkskool: Gratis regstreekse wiskundeklasse vir matrieks

Die 2022-matriekgroep het die afgelope twee jaar geweldig baie klastyd verloor.  Daarom het Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se wiskunde-afdeling by Die Wolkskool besluit om die volgende agt weke regstreekse aanlyn klasse aan te bied. Die klasse, wat gratis aangebied word, sal die matrikulante help met die mees komplekse wiskundekonsepte. Volgens Lampies…

Lees meer
kinder ontwikkeling

Vroeëkinderontwikkeling (VKO): Hoekom is dit so belangrik?

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Die kleuter van die hede is die nasie van die toekoms …  so lui die slagspreuk van die Vereniging vir Voorskoolse Opvoeding en Sorg (VVOS).” Daarom is dit belangrik dat ons kinders van kleins af gestimuleer, ontwikkel en opgevoed word in vroeëkinderontwikkelingsprogramme om hulle voor te…

Lees meer
Boeke

Reis met woorde: ‘n Dagboek vir jou kind se leesreis

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Navorsing wys dat lees ‘n belangriker rol speel in kinders se sukses op skool, as die sosio-ekonomiese omstandighede waarin hulle grootword. Die Otto-Stigting wil die kollig plaas op die belangrikheid van lees vir plesier. Om dit te doen, moet ons seker maak dat meer kinders toegang…

Lees meer
Moedertaal

Moedertaalonderrig en meertaligheid is soos vinkel en koljander

“Ek is lief vir tale soos ouers vir hulle kinders, maar Afrikaans is die oogappel.  Alles wat belangrik is in my lewe en alles wat my EK maak, doen ek in Afrikaans. Dis beskrywend, eg en die grondslag van my kultuur.” – Azelia Morkel, Kanaalhoof, VIA-TV Februarie is Moedertaalmaand en…

Lees meer

Ontwikkel jou kind se mondelinge vaardighede só

Deur Wilna van Rooyen Kinders se kommunikasievaardighede ontwikkel slegs wanneer hulle gemotiveerd is om iemand anders te laat verstaan wat hulle beleef, dink, voel of nodig het. Dit is ’n feit dat kommunikasievaardighede makliker tuis as in ’n skoolopset ontwikkel. Kinders is vanselfsprekend meer gemaklik wanneer hulle tuis kan oefen…

Lees meer
Leesbegrip

Vir ons onderwysers: Leesbegrip: Artikel 3 – Tydens-leesfase

Skrywer: Dr NM Klapwijk  In hierdie reeks van vier artikels oor die onderrig van leesbegrip, het ons in artikel 1 die belangrikheid van die ontwikkeling van leesbegrip bespreek, en lesers bekendgestel aan die LOK-raamwerk (bestaande uit drie fases) vir die onderrig van leesstrategieё. Die raamwerk is spesifiek vir Suid-Afrikaanse skole…

Lees meer
Skooltoe

Grootskool …Help jou kind om uit te sien na skool.

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Terug hok toe! Darem nie heeltemal die prentjie wat ’n mens wil skep om ons kinders opgewonde oor skool te maak nie. Nietemin, dit is hoe ons altyd daarna verwys het – daardie jare toe aanlyn skool, tuisonderrig en dies meer nie ’n opsie was nie…

Lees meer