Afrikaans.com Leerhulp Lees
Rekenaarspeletjies

Rekenaarspeletjies het ook bepaalde voordele

Skrywer: Mizanne Hattingh Die skermtyddebat is een wat vurig in Suid-Afrikaanse huishoudings woed en dikwels word die kollig op die nadele van rekenaarspeletjies geplaas. Kinders kan deesdae dikwels nie in ʼn tuin speel of na hartelus op hulle fietse kerkjakker nie, en rekenaarspeletjies kan dus ’n welkome, opwindende tydverdryf wees…

Lees meer
Emigrasie

Julle gaan emigreer. Help jou kinders om makliker aan te pas.

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Emigrasie lei tot spesifieke interpersoonlike verliese en ook spesifieke verliese aan kultuur en taal. Die moontlike verlies van die moedertaal, veral in toekomstige generasies, blyk ‘n bron van kommer te wees.” – M.C. Marchetti-Mercer & J.L. Roos in Afrikaanssprekende emigrante: verliese en verwagtinge (LitNet Akademies). Die…

Lees meer

Die omgekeerde klaskamer

Die einde van huiswerk soos ons dit ken? Hildegard Brummer – Solidariteit Skoleondersteuningsentrum Hierdie artikel het oorspronklik op Die Skole Ondersteuningsentrum (SOS) se webtuiste verskyn. Die SOS se doel is om elke skool in ons land waar onderrig in Afrikaans aangebied word, by te staan om in die toekoms steeds…

Lees meer
Egskeiding

Julle gaan skei. Hoe vertel jy jou kind?

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Iemand het op ’n keer gesê: “Die beste manier om egskeiding te hanteer, is om nie te skei nie …” Beslis waar, maar nie juis realisties gegewe die moderne samelewing nie. In data gepubliseer in 2019 het Statistiek SA onthul dat vier uit elke 10 huwelike…

Lees meer
seks onderrig

Kom ons gesels oor die S-woord: Wat jy as ouer moet weet.

Let wel: Sensitiewe onderwerp. Ouerbegeleiding is nodig. Jy is besig om kos te maak en jou vyfjarige vra uit die bloute: “Mamma, wat is seks?” Nou-ja, voordat jy jou vinger raaksny of die lepel in die sous laat val, is die maklike antwoord natuurlik die eerlike een. Dalk iets soos:…

Lees meer
Vasvra

Weet stel skole-vasvrae bekend. Neem deel en toets jou kennis.

Persverklaring “Want mens moet weet …” Is jy die volgende kenniskampioen? Weet, die Afrikaanse e-naslaangids vir leerders, gaan elke kwartaal ʼn vasvrawedstryd saamstel en aan skole versprei. Weet het tydens sy bekendstellingsgeleentheid  ʼn vasvrae-kompetisie tussen vier plaaslike laerskole aangebied. Die opwinding was groot en die spanne het behoorlik geskarrel en…

Lees meer