Afrikaans.com Leerhulp Lees

Aanlyn onderrig, tuisonderrig of afstandsonderrig: Neem ’n ingeligte besluit.

Aanlyn onderrig, tuisonderrig of afstandsonderrig: Neem ’n ingeligte besluit.   “Volgens navorsing deur die departement van onderwys, toon aanlyn skole ‘n hoër uitvalkoers en is punte gemiddeld laer as in konvensionele skole. Daarom waarsku die departement ook dat skole wat volgehoue swak uitslae toon hul akkreditasie kan verloor.” – Rapport,…

Lees meer

Wie’t gesê bere kan nie praat nie? Lingi kan!

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Ons Lingi-beer is ’n superheld uit eie reg en praat en sing 4 000 woorde – nogal in Afrikaans!” ’n Kleurvolle, sagte, vasdrukbeertjie – dit is Lingi beslis. Maar, hy is soveel meer. Hierdie oulike beer leer die kleinspan onder andere van kleure, liggaamsdele, dieregeluide en telwoorde.…

Lees meer
Onderwys

Onderwyspyplyn: Afrikaanse onderwys se behoud?

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Engels! Engels! Alles Engels! Klink dit bekend? Die stryd in die behoud van Afrikaans as onderrigtaal is nie ’n nuutjie nie. Trouens, sedert 1994 blyk dit nog meer dat diegene wat daarop uit is om Afrikaans uit te skuif hulle aanslag verskerp het. Politiek, verskuilde en…

Lees meer
Rinkink

Rinkink terwyl jy dink: Musiek wat lees bevorder

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Rinkink terwyl jy dink – ‘n program wat dit lekker maak om die letters van die Afrikaanse alfabet met behulp van musiek aan te leer.” Lees en lees met begrip – sekerlik die belangrikste boublokke in die ontwikkeling van ons kinders en onontbeerlik vir akademiese en…

Lees meer
Sosiale media

Jou tiener se sosialemediagebruik. ’n Ander soort verslawing?

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt In ’n vorige artikel op Afrikaans.com het ons die gebruik van sosiale media en skermtyd onder ons jongmense bespreek. In hierdie artikel delf ons dieper in die gevolge van die sogenaamde “onskuldige” platform. Die feit dat vandag se kinders elke dag blootgestel word aan toestelle en…

Lees meer
Rekenaarspeletjies

Rekenaarspeletjies het ook bepaalde voordele

Skrywer: Mizanne Hattingh Die skermtyddebat is een wat vurig in Suid-Afrikaanse huishoudings woed en dikwels word die kollig op die nadele van rekenaarspeletjies geplaas. Kinders kan deesdae dikwels nie in ʼn tuin speel of na hartelus op hulle fietse kerkjakker nie, en rekenaarspeletjies kan dus ’n welkome, opwindende tydverdryf wees…

Lees meer
Emigrasie

Julle gaan emigreer. Help jou kinders om makliker aan te pas.

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Emigrasie lei tot spesifieke interpersoonlike verliese en ook spesifieke verliese aan kultuur en taal. Die moontlike verlies van die moedertaal, veral in toekomstige generasies, blyk ‘n bron van kommer te wees.” – M.C. Marchetti-Mercer & J.L. Roos in Afrikaanssprekende emigrante: verliese en verwagtinge (LitNet Akademies). Die…

Lees meer