Afrikaans.com Leerhulp Lees

KI bied talle geleenthede indien reg aangewend

Netwerk24 In ‘n insiggewende artikel op Netwerk24 op Maandag, 28 Augustus 2023, (Gebruik KI só in die klaskamer) skryf Michael le Cordeur, visedekaan: onderrig en leer in die fakulteit opvoedkunde by die Universiteit Stellenbosch, dat Kunsmatige Intelligensie (KI) soos ChatGPT talle uitdagings vir die onderwys inhou, maar tog ook ‘n…

Lees meer

Entrepreneurskap: die vonk wat nodig is vir ʼn vuisvoos ekonomie

Artikel verskaf deur Akademia Entrepreneurskap is lank nie meer net ʼn gonswoord wat deur ekonome en toekomsbeplanners gebruik word as ʼn moontlike antwoord op Suid-Afrika se ekonomiese probleme nie. Vandag is entrepreneurskap, en die potensiaal wat daaraan gekoppel word, ʼn dinamiese dryfveer van die land se ontwikkelende ekonomie. Méér nog,…

Lees meer
Skolenuuskompetisie

Hier is die geleentheid om jou skoolkoerant in te skryf!

Skoolkoerante is ʼn heerlike eerste tree in die wêreld van die joernalistiek en talle skole spog met uitstaande publikasies. Dalk is jou skool een van daardie skole. Nou is daar die geleentheid vir skole om deel te neem aan Die Burger, Beeld en Volksblad se gewilde skolenuuskompetisie. Sowel digitale as…

Lees meer

Die kleuter wat byt. Hoe hanteer ’n mens dit?

Skrywers: Annelie van Jaarsveldt en Yolandi van den Heever Die kleuter wat byt. Hoe hanteer ’n mens dit? Hierdie gedrag het al menige ouer en onderwyser laat bontstaan. Party kundiges sê sommer vir jou dat dit nie iets is waaroor jy jou moet bekommer nie, maar die slagoffer voel beslis…

Lees meer

Boeliegedrag in die kleuter

Skrywers: Annelie van Jaarsveldt en Yolandi van den Heever Boeliegedrag in die kleuter Wanneer ’n mens dink aan boelies op skool, dink ’n mens gewoonlik aan kinders in die laerskool, en veral die hoërskool, maar blykbaar vind boeliegedrag selfs in die kleuterskool plaas. Hoe weet ’n mens dit is nie…

Lees meer
Tienerswangerskap

Tienerswangerskap. ’n Steeds groeiende kwessie onder die jeug

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt In ’n uitgawe van Kuier-tydskrif (1 Mei 2019), skryf Marteli Brewis dat tienerswangerskappe nie iets nuuts is nie, en dat dit deesdae beslis nie meer as “skande” beskou word nie. Tog, kyk ’n mens na die 2017-statistiek wat aandui dat bykans 120 000 Suid-Afrikaanse tienermeisies tussen 15…

Lees meer
Studiewenke

Studiewenke om eksamenvrees te oorkom

Saamgestel deur Annelie van Jaarsveldt Dis nou amper tyd vir die eksamen en dit bly maar ’n spanningsvolle tyd in leerders (en hul ouers) se lewens. Dalk volg jy reeds hierdie studiemetodes, maar vir diegene wat tot nou toe nie met ’n plan geleer het nie, het Afrikaans.com so ’n…

Lees meer
Huisgenoot-Eisteddfod

Huisgenoot Eisteddfod

Met die aankondiging van die wenners van die Huisgenoot Eisteddfod 2022, het Yvonne Beyers, redakteur van Huisgenoot, die volgende te sê gehad: “Aarde, maar ons kinders is talentvol! Toe ons Huisgenoot se eerste aanlyn eisteddfod verlede jaar bekendstel, het ons gehoop vir ʼn paar oulike inskrywings. Maar toe ontvang ons…

Lees meer