Die MOS-slim-effekte: ’n Baanbrekergeleentheid om kapitaal te skep
Opsommend: Annelie van Jaarsveldt In ‘n onlangse artikel op Maroela Media: Moedertaalonderrig: ‘Dis MOS ’n slim plan’ (27 Maart 2024) word berig dat Die MOS Inisiatief – ‘n privaat maatskappy wat in 2019 deur die Trust vir Afrikaanse Onderwys (TAO) gestig is – met ‘n slim plan vorendag gekom…











