Afrikaans.com Leerhulp Lees
gesels

Taalvaardighede bou ons kinders se kommunikasievaardighede – Episode 2

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Datum: 22 Julie 2024 Die bekende spraakterapeut en skrywer, Christien Neser, het gesels oor hoekom dit so belangrik is dat ons kinders taalvaardig moet wees. Ouers is dikwels verward oor die taal waarin hulle hul kinders moet grootmaak, veral in ons kosmopolitaanse samelewing. Hoekom is dit nodig om ons kinders…

Lees meer
penkortverhaalkompetisie

Kyk hoe ver het ons gekom – ‘n gedig- en kortverhaalkompetisie

Samegestel: Annelie van Jaarsveldt Kyk hoe ver het ons gekom” – só, ongeveer, lui een van die motiverings vir die Afrikaans Amptelik 100-veldtog. Dié veldtog het die viering van ’n eeu van Afrikaans as amptelike taal ten doel, met 8 Mei 2025 as feeshoogtepuntdatum. Ter viering van dié ryklik klinkende…

Lees meer
fobies

Vrees vs fobie: Wat is die verskil? Hier is die feite.

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Die eerste keer wat ek bewus geword het van fobies, was toe ek nog op skool was. Een van ons maats was bang vir slange en kon nie eers kyk na foto’s van slange in boeke nie. Hy het begin bewe en sweet en het alles…

Lees meer
Onderwys

Wat sou die wêreld sonder onderwysers wees?

Skrywer: Lizette Murray Wat sou die wêreld wees sonder onderwysers wat ons leer om die lewe met albei hande aan te gryp … Pousetyd met … Jakkie Louw, sakestudie-onderwyseres en atletiekafrigter en -organiseerder, Suncrest High, Vanderbijlpark – 2012. Hoekom is jy ’n onderwyseres? Dis in my bloed. As kind het…

Lees meer

Die SAOU en AON bied aan: Flambojante VKO-simposium

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Die belangrikheid van vroeëkinderontwikkeling kan nie genoeg beklemtoon word nie. ’n Kind wat ’n VKO-skool bywoon, word voorberei vir hulle formele skoolloopbaan om uiteindelik leersukses te behaal. So ’n kind het ’n voorsprong, juis omdat hulle van kleins af gestimuleer en opgevoed word om die basiese…

Lees meer

Wat sou die wêreld sonder onderwysers wees …

Skrywer: Lizette Murray  Wat sou die wêreld sonder onderwysers wees wat ons leer om die lewe met albei hande aan te gryp …  Jou woorde tél  Mary Ann Bird vertel in haar memoir, The Whisper Test, hoe sy met ’n gesplete verhemelte en haaslip haar pad as uitgeworpe kind deur…

Lees meer
OKS

Obsessief-kompulsiewe steurnis: ’n Komplekse toestand, maar daar is hoop.

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt “Obsessief-kompulsiewe steuring (OKS) is ’n psigiatriese toestand wat gekenmerk word deur wederkerige en indringende denke en beelde (obsessies) en/of herhalende gedrag wat gemik is daarop om die angs wat saam met die obsessies gaan, te verminder.” – uittreksel van opsomming, MA-verhandeling 2017, Universiteit Stellenbosch ’n Mens…

Lees meer