Afrikaans.com Leerhulp Lees
Gesels

My kind en skermtyd – Episode 5

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Datum: 22 Julie 2024 My kind en skermtyd Dr. Carla Bezuidenhout, ’n opvoedkundige sielkundige verbonde aan die Hoër Meisieskool Bloemhof in Stellenbosch, het bietjie meer vertel rondom die onderwerp van skermtyd en die inligting wat ouers in gedagte kan hou ten opsigte van hul kinders se skermgebruik.…

Lees meer
gesels

Via-programreeks: Maak die beste van jóú kind – Episode 3

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Datum: 6 Julie 2024 Die belangrikheid van speel. Wilna van Rooyen van die AON, is ’n vroeëkinderontwikkelingspesialis met meer as 40 jaar onderwyservaring. Haar passie vir die onderwys (sy was ook 32 jaar lank hoof by verskillende vooraanstaande skole), opvoeding en neurowetenskappe dra daartoe by dat…

Lees meer
beeld

Beeld se kreatiewe skryfkompetisie

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Jong digters en skrywers: Hier is jou kans om jou kreatiwiteit vlerke te gee. Inskrywings vir poësie-afdeling verleng tot 17 Julie 2024! Beeld se jaarlikse kreatiewe skryfkompetisie is in volle swang en ons leerders en onderwysers word aangemoedig om met hulle Afrikaans te woeker, hulle verbeelding…

Lees meer
Ouer Konflik

As ma en pa ernstig rusie maak – gevolge vir kind

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Die impak op ons kinders wanneer ouers voortdurend ernstig rusie maak. Geen verhouding is net altyd maanskyn en rose nie. Mense verskil en dit is ons elkeen se reg om ons gevoelens te verwoord, maar … hoe ons konflik hanteer, ons gevoelens wys of geskille oplos,…

Lees meer
gesels

Taalvaardighede bou ons kinders se kommunikasievaardighede – Episode 2

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Datum: 22 Julie 2024 Die bekende spraakterapeut en skrywer, Christien Neser, het gesels oor hoekom dit so belangrik is dat ons kinders taalvaardig moet wees. Ouers is dikwels verward oor die taal waarin hulle hul kinders moet grootmaak, veral in ons kosmopolitaanse samelewing. Hoekom is dit nodig om ons kinders…

Lees meer
penkortverhaalkompetisie

Kyk hoe ver het ons gekom – ‘n gedig- en kortverhaalkompetisie

Samegestel: Annelie van Jaarsveldt Kyk hoe ver het ons gekom” – só, ongeveer, lui een van die motiverings vir die Afrikaans Amptelik 100-veldtog. Dié veldtog het die viering van ’n eeu van Afrikaans as amptelike taal ten doel, met 8 Mei 2025 as feeshoogtepuntdatum. Ter viering van dié ryklik klinkende…

Lees meer