Afrikaans.com Leerhulp Lees

Eksamenvoorbereiding: Doen dit behoorlik en verminder so jou stres.

Skrywer: Dr. Cecilia Klopper, CURAparent Dié tyd van die jaar loop die gemoedere maar soms hoog, want dit is eksamentyd en voorbereiding en hersiening is aan die orde van die dag. Gelukkig is daar opvoeders soos dr Cecilia Klopper van CURAparent en een van Afrikaans.com se medewerkers, om ons leerders…

Lees meer
Carpe diem

Vreugde is in die klein dingetjies in die lewe

Skrywer: Lizette Murray Pouse-geselsie met: Elmien Thom, musiekonderwyseres, Hoër Meisieskool La Rochelle, Paarl Wat inspireer jou as onderwyseres? Rick Warren se woorde: “Living for the glory of God is the greatest achievement I can accomplish with my life.” Dis vir my ’n inspirasie in die lewe en ook in die…

Lees meer
Kodering

Oorbrug die gaping: Koderings- en STEM-geletterdheid

Skrywer: Felix Spies Hoekom koderings- en STEM-geletterdheid belangrik is – selfs as jy nie in tegnologie werk nie Inleiding In ‘n era waar tegnologie elke aspek van ons lewens raak, vervaag die grense tussen tegniese en nietegniese velde al hoe meer. Ongeag jou loopbaanpad, of dit nou in besigheid, gesondheidsorg,…

Lees meer
VIA - Boelie

Boeliery in skole en aanlyn – Episode 13

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Datum: 16 September 2024 Nicolette Kritzinger, Afrikaans.com se webredakteur en assistent-projekbestuurder het gesels oor boeliery in ons skole en aanlyn, na watter tekens ouers moet oplet en wat jy as ouer kan doen as jy agterkom jou kind word geboelie. Boeliery is ’n nare werklikheid -…

Lees meer
Onderwys

Juffrou, jy mag ook vir jouself sorg

Verskaf deur: Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) In ’n wêreld waar daar dikwels van onderwysers verwag word om die rolle van mentor, berader, administrateur en selfs ouer te vervul, is dit maklik om jouself te verloor in eindelose lysies van pligte en verwagtinge. Dit is juis in hierdie opsig waar selfdeernis ’n…

Lees meer
Heleen Meyer

Gesonde voeding vir ons kinders – Episode 12

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Datum: 7 September 2024 Die koskenner en -konsultant, Heleen Meyer, het gesels oor die belangrikheid van gesonde voeding en die verskil wat dit veral by jong kinders en tieners kan maak. Sy het ook wenke gegee vir gesonde en interessante kosblikke, sodat daardie kosblik leeg by…

Lees meer
Annelie van Jaarsveldt

Emosionele Intelligensie – Episode 11

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Datum: 2 September 2024 Annelie van Jaarsveldt van Afrikaans.com het gesels oor emosionele intelligensie en wat ouers kan doen om ’n emosioneel intelligente kind groot te maak. Tot onlangs, is ’n mens se IK nog altyd as deurslaggewend beskou vir prestasie, maar meer onlangs word emosionele…

Lees meer
Anja van den Berg

Vrypas

Skrywer: Anja van den Berg Dit knyp my steeds, al het dit in die vorige eeu gebeur. Die deurgangsrite wat die kaf van die koring sou skei. En almal het geweet wie wanneer die uitdaging sou aandurf, want dit was díé ding van Standerd 9. En my tyd het aangebreek.…

Lees meer
Chareldine van der Merwe

Hoekom is leesbegrip so belangrik? – Episode 10

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Datum: 20 Augustus 2024 Chareldine van der Merwe is deel van die ATKV waar sy die projekbestuurder van Vriende van Afrikaans (VVA) is. Chareldine het ons meer oor die VVA se werksaamhede vertel en uitgebrei oor hoekom leesbegrip so belangrik is. Oor die kwessie van leesbegrip…

Lees meer
Felix Spies

Wat is kodering en hoekom is dit deesdae so belangrik – Episode 8

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Datum: 20 Augustus 2024 Wat is kodering en hoekom is dit deesdae so belangrik dat ons kinders daarmee vertroud moet wees en dit moet kan gebruik? Felix Spies, stigter en hoof- uitvoerende beampte van die Siyafunda Education Foundation (SEF), is ’n dinamiese leier in STEM-onderwys (STEM…

Lees meer