Afrikaans.com Leerhulp Lees
Wolkskool

Bou selfvertroue vir die toekoms

Skoleondersteuningsentrum Met ‘n verskeidenheid van videolesse, werkkaarte en nou, ons splinternuwe Flitsgids, bied ons al die gereedskap wat jy nodig het om vinnig en effektief te leer. Wolkskool bied die geleentheid vir jou kind om nie net te presteer nie, maar ook om hul selfvertroue vir die toekoms te versterk.…

Lees meer
leerhulp

Kinders wat nie deelneem nie, leer minder

Geskryf namens die AON deur Lizette van Huyssteen van die Practica Program Kinders wat nie saampraat nie se aandag word makliker afgelei, en breinpaadjies kan net gebou word in breinareas wat “aangeskakel” is. Dink aan ’n dokument op ’n rekenaar wat eers oopgemaak moet word voordat ’n mens daaraan kan…

Lees meer
Wiskunde

Ontdek Verrykte Wiskunde

deur Maryke Bellingan Vakspesialis: SOS Die Singapoer-benadering tot Wiskunde-onderrig In ’n wêreld wat voortdurend verander, is die onderrig van Wiskunde van kardinale belang om ons kinders voor te berei vir ‘n snelveranderde toekoms. Met hierdie doel voor oë het ons ‘n innoverende gids genaamd “Verrykte Wiskunde” geskep. Hierdie gids, geïnspireer…

Lees meer

Heeltyd gestres en altyd aan?

Skrywer: Anja van den Berg Hier’s jou arsenaal van geheime wapens! STOP! Klim vir ‘n oomblik uit die hamsterwiel van die rotteresies en haal vir ‘n slag diep asem. Leef jy ook met die wanopvatting dat jou waarde van konstante produktiwiteit afhang? Wanneer laas het jy stilgestaan en jou lewensrigting…

Lees meer

Die onmisbare rol van onderwysers in ‘n tegnologiegedrewe wêreld

Skrywer: Sarina Prinsloo Kommunikasiespesialis: SOS Die idee dat tegnologie die wêreld so vinnig verander dat dit mense nutteloos en werkloos gaan laat, is algemeen, maar nie heeltemal akkuraat nie. Hoewel tegnologie vinnig vorder, is daar steeds sekere dinge wat robotte – oftewel gesofistikeerde masjiene en kunsmatige intelligensie wat ontwerp is…

Lees meer
Onderwys

Die ABC van ’n goeie onnie

Skrywer: Lizette Murray Aanvaar elke kind as ’n unieke individu.   Bly glo in die waarde van elke kind.   Christus is die rede vir jou roeping. Hou vas aan Hom.  Doen elke dag een spesiale ding vir een spesifieke kind.   Erken jou tekortkominge.   Foute help ’n mens groei! Prent dit by…

Lees meer
Dr Pieter Kruger

Die grootste mites oor stres

Skrywer: Anja van den Berg Professor Pieter Kruger wonder nog altyd hoekom party mense floreer onder stres, terwyl ander verwelk. Watter rol speel ons self-gesprekke in sukses? Watter faktore onderskei goeie pogings van uitstekende prestasies waar die tekkie die teer tref? Dié brandende vrae moes beantwoord word! Pieter het besef…

Lees meer
Musiek

Musiek kan help met leerderondersteuning

Kinders se natuurlike aanvoeling en liefde vir musiek kan tot voordeel in die klaskamer aangewend word om ‘n verskeidenheid van leerprosesse te ondersteun. Met musiek vind leer deur speel plaas – dit is opwindend en vergemaklik die leerproses. Dit is pret om musiek saam te maak in ‘n groep en…

Lees meer

10-punt-plan om enige eksamenvraestel baas te raak!

Artikel met vergunning van die Skoleondersteuningsentrum Jy sit in die eksamensaal, jou hart klop vinnig terwyl jy wag vir die oomblik wanneer die vraestel voor jou neergesit word. Elke uur van voorbereiding het jou tot hier gebring. Nou is dit jóú kans om te skitter en te wys waartoe jy…

Lees meer

Slaap kan jou kind laat floreer

Skrywer: Annelie v Jaarsveldt Gehalteslaap is belangrik – en hier praat ons nie net vir jou kind nie. Daardie uitdrukking: Hy slaap soos ’n baba, is tog so ironies, want so dikwels is dit juis die babas en kleuters wat ons so wakker hou in die nag. Vir elke ma…

Lees meer