Afrikaans.com Leerhulp Lees

Help! My kind het nie maatjies nie

Skrywer: Karla Janse van Vuuren Om te besef dat jou kind nie deel is van ’n groep of selfs een spesiale maatjie het nie, kan ’n ouerhart baie seermaak. Nikki Bush, ’n ouerskapkenner en medeskrywer van die boek Future-proof Your Child: for the 2020s and beyond (Penguin Random House, 2019),…

Lees meer
Hard praat

Help! My kind praat te hard

Geskryf namens die AON deur Lizette van Huyssteen van die Practica Program Hoekom praat sommige kinders so hard? Kinders wat met ouditiewe prosessering sukkel vind dit moeilik om hul eie stemvolume te monitor. Hulle hoor nie altyd hoe hard hulle praat, of hoe stil die omgewing is nie. Dit beteken…

Lees meer
sosiale media verslawing

Beskerm jou kind só teen aanlyn uitbuiting.

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Die verband tussen sosiale media en geestesgesondheid. In ’n onlangse hofgeding tussen die Digital Law Company (DLC) in Suid-Afrika teen Meta, die moedermaatskappy van Facebook, Instagram en WhatsApp, oor die verspreiding van aanstootlike inhoud waarin Suid-Afrikaanse kinders op Meta se aanlyn platforms betrek word, het die…

Lees meer
Kinderpornografie

Kinderpornografie: Die wolf in skaapsklere skuil dikwels agter ’n skerm

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Die onlangse inhegtenisneming van ’n 16-jarige tiener weens betrokkenheid by ’n internasionale en gewelddadige aanlyn kinderpornografienetwerk, bekend as “764”, het weer eens die soeklig geplaas op die onbeperkte toegang tot die internet, speletjie-apps, sosiale media en ander aanlyn platforms en die moontlike gevare wat dit vir…

Lees meer
ontwikkelingsareas

Veertien fundamentele ontwikkelingsareas (0-23 maande)

Geskryf namens die AON deur Lizette van Huyssteen van die Practica Program Die eerste twee jaar bied unieke geleenthede Tydens hierdie besonderse fase ontwikkel babas se breine op ’n baie spesiale manier. Alhoewel daar altyd ’n wisselwerking is tussen oorerwing en omgewing, word die boumateriaal wat nuwe breinpaadjies vorm op…

Lees meer
WhatsApp Frustrasie

Nóg ’n WhatsApp-groepie? Nee dankie!

Skrywer: Karla Janse van Vuuren Ek het ’n vriendin wat onlangs vir die eerste keer ma geword het. Ek vra hoe dit gaan, al weet ek eintlik (ek het mos drie van my eie). Haar antwoord bevat ’n kragwoord of drie, en ek is nogal verbaas, want hierdie is ’n…

Lees meer
Outisme

Outisme by meisies: Dikwels misgekyk, laat gediagnoseer

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Outisme: Hoekom meisies op die outismespektrum dikwels misgekyk of laat gediagnoseer word Navorsing oor outisme het jare lank meer op seuns en die tradisionele eienskappe en gedrag wat hulle openbaar, gefokus. Wat wel duidelik geword het uit hierdie navorsing is dat meisies op die spektrum nie…

Lees meer
Outisme

Outisme … ’n ander manier om die wêreld te sien en te ervaar.

Skrywer: Annelie van Jaarsveldt Outisme word so dikwels verkeerd verstaan en juis daarom kan ouers en die kind op die spektrum onnodig en onregverdig geoordeel word, want is dit dan nie so dat “die beste stuurman juis aan wal staan nie”? Afrikaans.com vertel jou kortliks meer hieroor. Wat outisme wel…

Lees meer
Paulien Oosthuizen en gesin

Gesels só met vriende wat sukkel met onvrugbaarheid

Skrywer: Karla Janse van Vuuren Daar is sommige onderwerpe wat amper té moeilik en persoonlik is om oor te praat – soos onvrugbaarheid. En tog is dit ’n onderwerp waaroor mense wat nié daarmee sukkel nie, dikwels vinnig ’n antwoord of opinie oor sal hê. Afrikaans.com het uitgevind dat jou…

Lees meer
Strong Schools

Strong Schools verbeter skole en bemagtig leerders

Skrywer: Karla Janse van Vuuren ’n Skool is veel meer as net ’n plek waar kinders leer lees, skryf en somme doen. Dit is waar hulle ontdek wie hulle is, waar hulle leer droom oor hul toekoms en waar hulle tuis behoort te voel – selfs wanneer die wêreld daar…

Lees meer