fbpx

[Video] Auntie Suzie dek haar Afrikaanse feestafel

Suzie Mathys is mede-eienaar van Suzi’s Coffee and Craft Shop in Kuilsrivier waar sy op verskeie vlakke in die hart van haar gemeenskap diensbaar is. Sy verskaf werk en ’n afsetpunt vir plaaslik vervaardigde produkte.

Sy is onlangs deur die DAK Netwerk vereer vir die belangrike werk wat sy doen om entrepreneurskap in haar gemeenskap te bevorder.

Sy bederf ons met ‘n paar geheime waarmee jy jou Afrikaanse Kerstafel kan optooi.

064 652 6873

JOU Afrikaans tel oral en altyd. Vertel ons met die hutsmerk #jouafrikaanstel waar, wanneer of waarom jou Afrikaans tel. Met ons nuutste veldtog bevestig ons dat jy nooit jou taal hoef prys te gee nie, dat Afrikaans oor globale grense strek en dat ons die verskeidenheid in Afrikaans vier. Kyk hier na die veldtog-video’s en neem deel. Onthou om jou naam, van en van watter geweste jy is, by te voeg.