fbpx

Mooi wense vir 2020!

Ons wil dankie  sê vir die ondersteuning wat ons vanjaar ontvang het. Ons sien uit na 2020 se uitdagings en hoop dat ons weer, saam met jou, die doen en late van die Afrikaanse leefwêreld  wyd en syd kan deel. Mag 2020 een van jou bestes wees!

‘n Paar bekendes se wense vir jou … kyk hier!

064 652 6873

JOU Afrikaans tel oral en altyd. Vertel ons met die hutsmerk #jouafrikaanstel waar, wanneer of waarom jou Afrikaans tel. Met ons nuutste veldtog bevestig ons dat jy nooit jou taal hoef prys te gee nie, dat Afrikaans oor globale grense strek en dat ons die verskeidenheid in Afrikaans vier. Kyk hier na die veldtog-video’s en neem deel. Onthou om jou naam, van en van watter geweste jy is, by te voeg.