fbpx

Kies ‘n boek vir Kersfees

2019 se topverkopers en ons eie wenslys

2019 se boeke-oes is geil. Daar is soveel besondere boeke wat die lig gesien het dat dit bykans onmoontlik is om te kies!

Op die Afrikaans.com-wenslys is die volgende:

Fiksie


Kantelpunt
– Sophia Kapp

Die dao van Daan van der Walt
– Lodewyk G du Plessis

Bloedlelie
– Jeanette Ferreira

Doodsengel
– Madelein Rust

Losprys
– Martin Steyn

Sonde van die Vaders
– Lerina Erasmus,
François Bloemhof

Die dekonstruksie van
Retta Blom

– Zelda Bezuidenhout

Smit Motors
– Réney Warrington

My naam is Prins, ek slaap
met die lig aan

– Christine Barkhuizen-Le Roux

Hond se gedagte
– Kerneels Breytenbach

Niefiksie


Robey Leibbrandt
– Albert Blake

50 jaar met Fred
Bun Booyens en Fred Mouton

Wreed en mooi is die dood
– Tobie Wiese

Armand Kook Kaal
– Armand Aucamp

Huis van Gruwels
– Susan Cilliers

Hekel en word Heel
– Nadia De Kock en Hilda Steyn

Kanker Schmanker!
– Madelein Rust

Lag sonder Grense
– Ian Wessels

Kinderboeke


1001 Grappe
– Jaco Jacobs

Moenie hierdie boek eet nie
– Jaco Jacobs

Ek lief eenhorings
– Emily Stead

Zackie Mostert
– Jaco Jacobs

Slym se stories 4 in 1
– Fanie Viljoen

Die hasie van fluweel
– Marjery Williams

Tienerfiksie


Halley se komeet
– Hannes Barnard

Asem
– Jan Vermeulen

Dinge wat ek nie van skape geweet het nie
– Jaco Jacobs

Thomas @ Omnibus
– Carina Diedericks-Hugo

Nova omnibus
– Fanie Viljoen

Agent Snoet
– Francois Bloemhof

Boekemakranka se top 100- Afrikaanse boeke vir 2019

Die webtuiste Boekemakranka se beskrywing op hul tuisblad lui: Boekemakranka – Alles Boeke – Waar ons tred hou met die boekbedryf, nuwe ontwikkeling en tegnologie – en dit is presies wat jy daar kry, met die ervare Analize Viljoen en Trisa Hugo aan die stuur.

Boekemakranka het onlangs hul lys van 2019 se Top 100- Afrikaanse boeke bekend gemaak nadat hulle ’n segment van die leserspubliek gevra het om ’n vraelys in te vul.

Wat beteken die lys?

“Dit is bloot ‘n tendens van wat gewild was in 2019. Die doel van die lys is nie om die oppergesag oor die beste boeke in Afrikaans te wees nie, maar om lesers se subjektiewe voorkeure op informele wyse weer te gee. Dieselfde tendense as in 2009 was duidelik: Alle boeke van sekere van ons groot skrywers is nie ewe gewild nie. Van die top 10 op die lys van 2009, is steeds op die lys! Dieselfde skrywers bly ook gewild, ‘n dekade later.”

Die Boekemakranka top 100-boeke in Afrikaans vir 2019:

1 Du Plessis PG – Fees van die ongenooides
2 Matthee Dalene – Fiela se kind
3 Matthee Dalene – Kringe in ‘n bos
4 Joubert Elsa – Spertyd
5 Joubert: Irma – Mentje – Kind van die Pas-Opkamp
6 Kapp Sophia – Kantelpunt
7 Joubert Irma – Tussen stasies
8 Meyer Deon – Koors
9 Botes Annelie – Raaiselkind
10 Du Plessis Lodewyk G – Die DAO van Daan van der Walt
11 Brynard Karin – Onse Vaders
12 Van Niekerk Dolf – Legkaart van ‘n jong lewe
13 Kapp Sophia – Oorlewingsgids vir ‘n bedonnerde Diva
14 Van der Vyver Marita – Die blou van onthou
15 Meyer Deon – 13 uur
16 Van Rensburg Rudie – Vloek
17 Van Niekerk Marlene – Agaat
18 Botha Dominique – Valsrivier
19 Van der Merwe Santie – ‘n Goeie jaar vir rose
20 Matthee Dalene – Toorbos
21 Meyer Deon – Ikarus
22 Anker Willem – Buys
23 Van Heerden Etienne – Die wêreld van Charlie Oeng’
24 Van Rensburg Rudi – Hans steek die Rubicon oor
25 Botes Annelie – Kammaland
26 Botes Annelie – Thula Thula
27 Brink André P – Kennis van die aand
28 Paul Chanette – Offerlam
29 Van der Walt Derick – Tussen vriende
30 Van Heerden Etienne – 30 nagte in Amsterdam
31 Van Niekerk Marlene – Triomf
32 Venter FA – Die koning se wingerd
33 Wiese Tobie- Wreed en mooi is die dood
34 Karsten Chris – Abel se Ontwaking
35 Matthee Dalene – Brug van die Esels
36 Van Reenen Lanie – Net mooi fine
37 Brink André P & Jonker I – Vlam in die sneeu
38 Matthee Dalene – Susters van Eva
39 Stander Carina – Die Bergengel
40 Van Rensburg Rudi – Medusa
41 Van Rensburg Rudi – Ys
42 Venter Irma – Sirkus
43 Karsten Chris – Koms van die Motman
44 Metelerkamp Petrovna – Ingrid Jonker ‘n Biografie
45 Paul Chanette – Lira
46 Rust Madelein – Monstersaad
47 Vandermerwe Meg – Vrou van die klippesee
48 Blignault Audrey – Dit reën rose
49 Brink André P – Philida
50 Fourie SD – Die dooies leef
51 Konrad Isa – Die Soenoffer
52 Paul Chanette – Siende Blind
53 Schoeman Odette – Swartskaap
54 Steyn Martin – Skuldig
55 Adriaanse Wilna – ‘n Klein lewe
56 Bezuidenhout Zelda – Die Dekonstruksie van Retta Blom
57 Brink André P – Duiwelskloof
58 Du Plessis Hans – Drie vroue en ‘n meisie
59 Langenhoven CJ – Sonde met die Bure
60 Loots Kristel – Eendagmooi
61 Stander Carina – Wildvreemd
62 Van Zyl Marinda – Dors
63 Venter Irma – Sondag
64 Venter Peet – Waar boosheid broei
65 Winterbach Ingrid – Die boek van toeval en toeverlaat
66 Botha Lien – Wonderboom
67 De Kock Nadia – Die wolkversamelaars
68 Erasmus Lerina – Die Lelie Moordenaar
69 Hattingh Ryk – Huilboek
70 Miles John – Op ‘n dag, ‘n hond
71 Paul Chanette – Nan & Jeannie
72 Rousseau Leon – Die groot verlange
73 Rust Madelein – Doodengel
74 Scheepers Riana – Stormkind
75 Steyn Martin – Losprys
76 Van Tonder Jan – Die Verevrou
77 Venter F.A. – Gelofteland
78 Adriaanse Wilna – Omnibus 1
79 Botes Annelie – Kainsmerk
80 Breytenbach Dibi – Blinde Gode
81 Coetzer Juliana – Oorkant jou
82 Ferreira Jeanette – Bloedlelie
83 Grundling Erns – Elders
84 Hugo Trisa – Erfskandes
85 Jansen Valda – Hy kom met die skoenlappers
86 Le Roux Mariël – Isabella
87 Maartens Maretha – ‘n Pot Vol Winter
88 Paul Chanette – Uit die bloute
89 Schoeman Karel – Op ’n eiland
90 Steyn Piet – Snoeiskêr
91 Sutter Hermione – Bitter heuning
92 Warrington Reney – Smit Motors
93 Breytenbach Dibi – Dowe Gode
94 Campbell Carol – Karretjie mense
95 Cilliers Cecile – Die ou vrou en die priester
96 Cloete Alta – Opdrag van oorkant
97 Konrad Isa – Doodsake op Karribib
98 Maartens Maretha – Hanna
99 Rust Madelein – Kanker schmanker
100 Taljaard Gerda – Kelder

Kitsfeite oor Boekemakranka

  • Die heel eerste gespreksforum oor boeke in Afrikaans, was Boekemakranka – ʼn Virtuele Leeskring op die destydse Lefora-platform, wat intussen oorgeneem is deur Tapatalk. Al die ou gesprekke is nog daar.
  • Op 22 Junie 2011 het Boekemakranka die heel eerste e-boek in Afrikaans op Amazon publiseer. Dit was die baie gewilde Viersprong, ʼn kortverhaalbundel saamgestel deur Nadia de Kock, wat uitstekende resensies gekry het.
  • In 2013 het Boekemakranka ʼn kort-kortverhaalbundel saamgestel en verkoop, My kort vir jou Sop. Ons land se eerste kortverhaalbundel, suiwer vir liefdadigheid. Beide Viersprong en My Kort vir jou Sop verkoop steeds op Amazon as e-boek, en alle tantième gaan steeds vir liefdadigheid.

Afrikaans.com se uitskieterlys van 100+ boeke oor die afgelope eeu

Die Afrikaanse letterkundeskatkis maak dit amper onmoontlik om net 100 van die belangrikste boeke wat oor die afgelope eeu die grootste impak gehad het, saam te stel!

Ilse Salzwedel  van Skrywers en Boeke-faam, het in 2018 so ’n lys vir Afrikaans.com saamgestel. Deelnemers aan hierdie eerste opname het gewissel tussen akademici, resensente, lesers en skrywers. Die boeke op ons lys het tussen 1925 en 2015 verskyn.  Wat interessant is, is dat daar ’n hele paar ooreenkomste tussen hierdie uitskieterlys en Boekemakranka se 2019-lys is.

Gaan kyk gerus na Afrikaans.com se uitskieterlys. Klik hier

Lees verder:

Meer oor Boekemakranka. Daar is ook resensies beskikbaar. Klik hier

Maroela Media se boekresensies. Klik hier

Boekresensies op LitNET. Klik hier

PEN Afrikaans: Afrikaanse resensies en boekgesprekke in November 2019. Klik hier

064 652 6873

JOU Afrikaans tel oral en altyd. Vertel ons met die hutsmerk #jouafrikaanstel waar, wanneer of waarom jou Afrikaans tel. Met ons nuutste veldtog bevestig ons dat jy nooit jou taal hoef prys te gee nie, dat Afrikaans oor globale grense strek en dat ons die verskeidenheid in Afrikaans vier. Kyk hier na die veldtog-video’s en neem deel. Onthou om jou naam, van en van watter geweste jy is, by te voeg.