Agter die spieël

Nardus Engelbrecht se fotoreeks deel intieme oomblikke voor die gordyne lig

Met die Portraits In Mirrors Backstage gebruik Nardus Engelbrecht die spieël as ’n konstante om vlietende oomblikke agter teaterskerms vas te vang.

“Dis vir my belangrik dat dit wat in teaters plaasvind gedokumenteer word. Nie net wat voor die gehoor gebeur nie, maar ook dit wat agter die skerms plaasvind.” – Nardus Engelbrecht

Lees meer by Klyntji.com en kyk hier na nog foto’s.

Hilda Cronje en Zak Hendrikz in ‘Sing jy van bomme‘, Woordfees.

Frank Opperman in ‘Sing jy van bomme‘ in Stellenbosch.

Evita Bezuidenhout by Woordfees in Stellenbosch.

Tinarie van Wyk Loots en Dawid Minnaar in ‘Bernarda Alba‘ in Stellenbosch.

Anna Mart van der Merwe en Richard September in ‘Swerfgoed‘ by die Baxter teater.

Schalk Bezuidenhout in ‘Second Language‘, Baxter.

Jess Desmond in ‘Giselle‘ by Artscape.

Chris van Niekerk in ‘Fynskrif‘, Kaapstad.

Tinarie van Wyk Loots en Mariechen Vosloo in ‘Die huis van Bernarda Alba‘ tydens Woordfees.

Antoinette Kellerman in ‘Die huis van Bernarda Alba‘, Stellenbosch.