fbpx

Welkom by leefstyl

Beleef Afrikaans se opskepwêreld – om die tafel, mense en hul stories, in woord en beeld, padlangs en getooi…

Afrikaans.com-Skoonheid-kom-van-binne
Afrikaans.com-kykNET
Afrikaans.com-skryf
Afrikaans.com-Oumas

064 652 6873

JOU Afrikaans tel oral en altyd. Vertel ons met die hutsmerk #jouafrikaanstel waar, wanneer of waarom jou Afrikaans tel. Met ons nuutste veldtog bevestig ons dat jy nooit jou taal hoef prys te gee nie, dat Afrikaans oor globale grense strek en dat ons die verskeidenheid in Afrikaans vier. Kyk hier na die veldtog-video’s en neem deel. Onthou om jou naam, van en van watter geweste jy is, by te voeg.